DA mor oor oorsese stem-registrasiestelsel Die DA se buitelandse arm sê die verwagte bekendstelling van die oorsese aanlyn registrasiestelsel is steeds vertraag, in teenstelling met vroeëre verwagtinge. Die party het kommer in die parlement uitgespreek oor die volgehoue registrasie-uitdagings waarmee Suid-Afrikaners in die buiteland te kampe het. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie se amptenare het erken hulle...
November 15, 2024
Tag: mor
Home
mor
Post
October 6, 2023October 6, 2023Uncategorized
Studente mor weer oor verkeerde bystandsfonds betalings
Studente mor weer oor verkeerde bystandsfonds betalings Dit blyk dat probleme en die Namibiese studente finansiële bystandsfonds nooit ver van mekaar is nie. Die kwessie van vertraagde of verkeerde terugbetalings kom telkens na vore. Volgens inligting het die Namibia Community Skills Development Foundation-studente in Tsumeb hul terugbetalingsdokumente op 11 Augustus onderteken en is daarna ingelig...