Tag: môre

Home môre
Uitspraak in Kora-appèlsaak môre verwag
Post

Uitspraak in Kora-appèlsaak môre verwag

Uitspraak in Kora-appèlsaak môre verwag Die hooggeregshof sal môre uitspraak lewer in die appèlsaak van Mundial Telecom Sarl teen die Namibiese Toerismeraad. Dit kom na die hoërhof in Januarie 2022 bevind het die maatskappy moet 23,5 miljoen Namibiese dollar, plus 20 persent rente, aan die toerismeraad moet terugbetaal vir die mislukte Kora Musiketoekennings. Die toerismeraad...

Okahandja kry dalk eers môre krag
Post

Okahandja kry dalk eers môre krag

Okahandja kry dalk eers môre krag Dit wil voorkom asof die hooftransformator wat Okahandja van elektrisiteit voorsien, die einde van sy lewe bereik het. Nampower het probeer om ‘n mobiele transformator te installeer, maar tot dusver was dit onsuksesvol. Raadslid Charl Coetzee sê hulle is nou besig om die ou transformator te vervang en ‘n...

Rebebe ontslaan, verskyn môre – Kosmos 94.1
Post

Rebebe ontslaan, verskyn môre – Kosmos 94.1

Rebebe ontslaan, verskyn môre Die vermeende bankrower Nico Rebebe, wat daarvan verdink word dat hy 2 miljoen Namibiese dollar by Bank Windhoek op Opuwo gesteel het, is uiteindelik uit die hospitaal ontslaan. Hy is op 7 Maart in hegtenis geneem na hy op 13 Januarie vermoedelik die geld gesteel en gevlug het. Hy is by...

Parlement bevestig staatsrede môre – Kosmos 94.1
Post

Parlement bevestig staatsrede môre – Kosmos 94.1

Parlement bevestig staatsrede môre Terwyl die Presidensie steeds doodstil is oor die staatsrede het die Nasionale Vergadering bevestig dat president Nangolo Mbumba, wat tans in Botswana is vir ‘n gedenkdiens vir wyle Hage Geingob, wel môre middag die staatsrede in die parlement sal lewer. Die Nasionale Vergadering se inligtingsbeampte George Sanzila… Post navigation Source link

Marais Erasmus het môre sy swanesang
Post

Marais Erasmus het môre sy swanesang

Marais Erasmus het môre sy swanesang Die tweede en finale toets tussen Nieu-Seeland en Australië wat môre in Christchurch begin sal die gerespekteerde Suid-Afrikaanse skeidsregter Marais Erasmus se swanesang wees. Hy het onlangs aangekondig hy gaan uittree ‘n uitstaande loopbaan waartydens hy 80 toetse, 124 eendag-internasionale wedstryde en 61 internasionale T20’s hanteer het. Erasmus het...

Hopelik ‘n volgepakte Loftus môre
Post

Hopelik ‘n volgepakte Loftus môre

Hopelik ‘n volgepakte Loftus môre Daar is groot afwagting vir môre se Verenigde Rugbykampioenskapswedstryd tussen die Bulle en die Stormers op ‘n hopelik volgepakte Loftus Versfeld. Die span van Pretoria het in al vyf sy vorige wedstryde in die kompetisie teen hul aartsvyande verloor en wil dus nou ‘n punt bewys. In die ander Suid-Afrikaanse...

Maart brandstofprys môre bepaal – Kosmos 94.1
Post

Maart brandstofprys môre bepaal – Kosmos 94.1

Maart brandstofprys môre bepaal Kenners meen die brandstofprys vir Maart, wat volgende week Woensdag in werking tree, eers bespreek kan word na die begroting. Daar word verwag dat daar aanpassings in die heffings kan wees. Kosmos 94.1Nuus het met Abednego Ekandjo, petroleumekonoom by die ministerie gesels wat geen kommentaar daaroor wou lewer nie maar wel...

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion
Post

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion

Roete môre vanaf parlementstuine na Onafhanklikheidstadion Brigadier-generaal Rehabiam Kalimba van die Namibiese Weermag het die roete aangekondig van die optog wat môre president Hage Geingob se oorskot sal vervoer. Die optog sal van die parlementstuine na die Onafhanklikheidstadion beweeg vir die gedenkdiens, waarna die liggaam in staatsie sal lê. Die optog sal by die parlementstuine...

Sesnasies: Skotland wil môre wen
Post

Sesnasies: Skotland wil môre wen

Sesnasies: Skotland wil môre wen Skotland se afrigter, Gregor Townsend sê môre se wedstryd teen Engeland is hul belangrikste dié seisoen. Hy het drie veranderings aangebring vir die stryd in die derde ronde van die Sesnasies-kragmeting op Murrayfield. Blair Kinghorn, Kyle Steyn en Jamie Ritchie is terug in die span. Skotland wil Engeland môre vir...

Dennis Noa môre gevonnis – Kosmos 94.1
Post

Dennis Noa môre gevonnis – Kosmos 94.1

Dennis Noa môre gevonnis Die 29-jarige leerlingdokter Dennis Noa sal môre gevonnis word in die Windhoek-streekshof. Dit kom na hy op 22 Januarie skuldig bevind is aan die verkragting van ‘n breinbeseerde manlike pasiënt by die Katutura-hospitaal in April 2021. Dit kom na finale voorleggings aan landdros Victor Nyazo gelewer is. Die minimum vonnis vir...