Agt mense sterf toe vissersboot sink in Mosambiek ‘n Vissersboot het in die Zambezi-rivier in sentraal-Mosambiek gesink en agt mense, waaronder ses kinders, is dood. Dit volg ‘n week nadat byna 100 mense, baie van hulle kinders, dood is toe ‘n skip sowat ‘n duidend kilometer verder noord gesink het. Die administrateur van die Caia-gebied,...
Tag: Mosambiek
Veerboot-ramp in Mosambiek dood 90
Veerboot-ramp in Mosambiek dood 90 Meer as 90 mense, insluitend kinders, is dood toe ‘n veerboot aan die noordkus van Mosambiek gesink het. Die owerheid sê die boot wat voorheen as vissersboot gedien het, was met sowat 130 mense van Lunga onderweg toe dit aan die kus van die Nampula-provinsie in die moeilikheid geraak het....
Dokters Sonder Grense sluit operasies in Mosambiek af
Dokters Sonder Grense sluit operasies in Mosambiek af Dokters Sonder Grense het hul operasies in Beira, Mosambiek, waar hulle sedert 2014 is, afgehandel nadat hulle die gesondheidsorgstelsel teen MIV en tuberkulose bygestaan het. Die land het een van die hoogste MIV-voorkomsgetalle ter wêreld met ongeveer 13-persent van mense tussen die ouderdom van 15 en 49...
Filipo saai verwoesting in Mosambiek
Filipo saai verwoesting in Mosambiek Die tropiese storm Filipo het oornag oor Mosambiek verder gewoed. Die stelsel, wat baie sterk winde en swaar neerslae saam met hom bring, beweeg in ‘n suidwaartse rigting en daar word verwag dat die stelsel oor die see sal beweeg. Errol Bowles, wat sowat 30 kilometer noord van Maputo woon,...
TotalEnergies gaan aardgas-projek in Mosambiek hervat
TotalEnergies gaan aardgas-projek in Mosambiek hervat TotalEnergies gaan ‘n vloeibare-aardgas-projek ter waarde van 379 miljard Namibiese dollar in Mosambiek hervat ná ‘n drie jaar stilstand weens militante bedrywighede. Die Internasionale Monetêre Fonds sê veiligheidstoestande in die noorde toon verbetering, met die oog op produksie in 2027. Die Fonds waarsku egter ten spyte van vordering, bly...
IMF gee ‘n verdere US$60,7m aan Mosambiek
IMF gee ‘n verdere US$60,7m aan Mosambiek Die Internasionale Monetêre Fonds se uitvoerende raad het die derde hersiening van Mosambiek se driejaarleningsprogram voltooi, wat ‘n onmiddellike uitbetaling aan Maputo van sowat 60,7 miljoen Amerikaanse dollar moontlik maak. Die hersiening bring die totale uitbetalings onder die 456 miljoen Amerikaanse dollar se Uitgebreide Kredietfasiliteit-program wat in 2022...
Derduisende ontheem in Mosambiek – Kosmos 94.1
Derduisende ontheem in Mosambiek Mosambiek huisves ongeveer 25 000 vlugtelinge en asielsoekers, terwyl 850 600 mense intern ontheem is weens geweld en die impak van die klimaatkrisis. Die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge sê hy het 47,5 miljoen Amerikaanse dollar nodig om die gemeenskappe by te staan. Die kommissaris sê 51 persent van...
Mosambiek se kitsbanke werk baie hard
Mosambiek se kitsbanke werk baie hard Bankkliënte in Mosambiek het in die eerste agt maande van vanjaar gemiddeld meer as 180 miljoen Namibiese dollar by kitsbanke onttrek. Dit is volgens die land se sentrale bank. Mosambiek het ‘n bevolking van amper 33 miljoen mense en 1 500 kitsbanke. Die hoogste aantal onttrekkings, 7 573 096...
Mosambiek mag skeepsbouer dagvaar in ‘tuna lening’ skandaal
Mosambiek mag skeepsbouer dagvaar in ‘tuna lening’ skandaal Mosambiek kan die skeepsbouer Privinvest in Brittanje dagvaar vir beweerde omkopery wat verband hou met die 2 miljard Amerikaanse dollar “tuna lening”-skandaal, het die Verenigde Koninkryk se Hooggeregshof beslis, net weke voordat ‘n verhoor hieroor in Londen begin. Die republiek dagvaar Privinvest, sy eienaar Iskandar Safa, Credit...
Leiers van jihadiste-groep in Mosambiek in gevegte dood – Kosmos 94.1
Leiers van jihadiste-groep in Mosambiek in gevegte dood Die Mosambiekse regering sê die leier van ‘n jihadiste-groep, wat met die Islamitiese Staat verbind word, is dood in gevegte met die land se gewapende magte. Die groep voer ‘n skrikbewind in die noorde van die land. Die ministerie van verdediging sê Bonomade Machude Omar, was die...