Tag: Moskou

Home Moskou
Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku
Post

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku Die aanval in Moskou waarin 133 mense dood is, bly in die hoofnuus. Die nuutste is dat Amerika glo sy burgers op 7 Maart gewaarsku het dat “ekstremiste” planne het om groot byeenkomste te teiken en dit het spesifiek konserte genoem. Volgens die Britse Uitsaaikorporasie is dit nie...

Suid-Afrikaners in Moskou veilig – Kosmos 94.1
Post

Suid-Afrikaners in Moskou veilig – Kosmos 94.1

Suid-Afrikaners in Moskou veilig Suid Afrika se Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking het ook die aanval in Moskou veroordeel. Aanvallers het die Crocus-stadsaal bestorm en op die skare geskiet voordat hulle die lokaal aan die brand gesteek het. Die departement se woordvoerder Clayson Monyela het die veiligheid van Suid-Afrikaanse ambassadepersoneel en studente bevestig. Suid-Afrika...

Ten minste 60 sterf in Moskou terreur-aanval
Post

Ten minste 60 sterf in Moskou terreur-aanval

Ten minste 60 sterf in Moskou terreur-aanval Die Isis-terreur-groep het verantwoordelikheid aanvaar vir ‘n brutale aanval op Moskou se Crocus-stadsaal waarin minstens 60 mense dood en meer as 145 beseer is. Minstens vyf kamoefleergeklede gewapende mans met outomatiese wapens het  by ‘n volgepakte konsertsaal in die stad se westelike voorstede ingebars toe die gehoor bymekaargekom...

Navalny Vrydag in Moskou begrawe
Post

Navalny Vrydag in Moskou begrawe

Navalny Vrydag in Moskou begrawe Die wyle Russiese opposisieleier Alexei Navalny sal môre in Moskou ter ruste gelê word na sy dood in ‘n Arktiese tronk vroeër die maand. Sy liggaam is eers na agt dae aan sy naasbestaandes oorhandig, met nog geen sekerheid oor die oorsaak van sy dood nie. Navalny se woordvoerder, Kira...

Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk!
Post

Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk!

Swede teken -43,6°C aan, laat Moskou soos somer lyk! Swede het sy koudste Januarie-nag in 25 jaar aangeteken met ʼn lesing van minus 43,6 grade Celsius in die verre noorde, toe skielike koue die land en die naburige Finland getref het. ʼn Temperatuur van minus 49 grade is in Januarie 1999 in Swede aangeteken, wat...

Moskou se maksimum vandag ‘n heerlike -23°C tot -21°C  
Post

Moskou se maksimum vandag ‘n heerlike -23°C tot -21°C  

Moskou se maksimum vandag ‘n heerlike -23°C tot -21°C   Ons kla dis warm en dis droog maar, as jy jou in Moskou of St. Petersburg in Rusland vandag bevind het, het jy vanoggend ‘n minimum van –26 grade Celsius gehad met ‘n heerlike en gemaklike maksimum van tussen –23 en –21 grade gedurende die dag....

Britse oud-intelligensieman sê aanvalle in Moskou is ook simbolies – Kosmos 94.1
Post

Britse oud-intelligensieman sê aanvalle in Moskou is ook simbolies – Kosmos 94.1

Britse oud-intelligensieman sê aanvalle in Moskou is ook simbolies Rusland beskuldig Oekraïne daarvan dat hy die Russiese hoofstad Moskou met hommeltuie aangeval het. Volgens die burgemeester van die Moskou is geboue in Moskou getref, met mediaberigte wat sê puin is nie ver van die hoofkwartier van die ministerie van verdediging gevind nie. Volgens die ministerie...