Motoriste se gedrag op paaie wek kommer Die buurland se Padverkeerbestuur-korporasie spreek kommer uit oor motoriste se roekelose gedrag op die paaie. Dit volg op die vervoer-minister, Sindisiwe Chikunga, se onthulling dat meer as 700 lewens reeds dié maand op paaie verloor is. Die uitvoerende hoof van die korporasie, Makhosini Msibi, het die begin aangekondig...
November 8, 2024
Tag: Motoriste
Home
Motoriste
Post
July 28, 2023July 28, 2023Uncategorized
Motoriste in SA moet sakke skud vir brandstof – Kosmos 94.1
Motoriste in SA moet sakke skud vir brandstof Namibiese brandstofpryse bly onveranderd, maar Suid-Afrikaanse motoriste is nie so gelukkig nie. Die Outomobiel-assosiasie is bekommerd oor Augustus se verwagte brandstofprys-verhogings omdat dit verbruikers negatief gaan raak. Data van die Sentrale Energiefonds dui aan 93-oktaan petrol se prys gaan volgende week met 30 sent per liter verhoog,...