Versigtig – motorkapings neem plaaslik toe Motorkapings neem toe in Windhoek, met slagoffers wat nie net hul voertuig verloor nie, maar ook oorweldigende emosies van skok, ongeloof, verwarring en hulpeloosheid beleef, sowel as gevoelens van magteloosheid en ‘n verlies aan beheer. Hoofinspekteur Elifas Kuwinga van Nampol se skakelafdeling het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en...
November 6, 2024
Tag: Motorkapings
Home
Motorkapings
Post
October 19, 2023October 19, 2023Uncategorized
Sosiale media boodskappe oor motorkapings is snert
Sosiale media boodskappe oor motorkapings is snert Boodskappe wat op sosiale media die rondes doen oor sewe verskillende voertuie wat glo gekaap is by die Frankie Fredericks-rylaan en Sean McBride kruising-verkeersligte in Windhoek, asook nog twee motorkapings op die hoek van Frankie Fredericks-rylaan en Chasiestraat, is bog. Die polisie sê in ‘n verklaring dat slegs...
Post
October 14, 2023October 14, 2023Uncategorized
Motorkapings oorheers Copps 94.1 – Kosmos 94.1
Motorkapings oorheers Copps 94.1 Misdaad word ‘n daadwerklike uitdaging in Namibië en dit raak al hoe meer gewelddadig. Die land het min te make gehad met voertuigkapings wat algemeen is in die buurland maar, dit blyk om nou plaaslik ook kop uit te steek. Die Copps 94.1-span het tydens die program met twee voorvalle te...