Keniaanse marathon-rekordhouer sterf in motorongeluk Padwedlope: Die mans-wêreldrekordhouer in die marathon, Kelvin Kiptum van Kenia, het in ‘n motorongeluk gesterf. Die 24-jarige Kiptum het in Oktober sy landgenoot, Eliud Kipchoge, se rekord verbeter toe hy die Chicago-marathon in twee uur en 35 sekondes voltooi het. Die twee atlete is ook aangewys as lede van Kenia...
Tag: motorongeluk
Korrektiewe dienste-lid sterf in motorongeluk
’n 53-jarige lid van die Namibiese korrektiewe dienste is in ‘n motorongeluk 40 kilometer buite Otjiwarongo oorlede. Hy en drie ander passasiers was in ‘n Jetta onderweg vanaf Windhoek na die Noorde toe die bestuurder beheer oor die voertuig verloor het en dit verskeie male gerol het. Die oorledene is uit die voertuig geslinger, wat...
Tigers sokkerspelers beseer in motorongeluk
Tigers sokkerspelers beseer in motorongeluk Ses spelers van Tigers sokkerklub is in die vroeë oggendure matig beseer toe hulle in ‘n motorongeluk betrokke was. Volgens die klub se voorsitter, Nelson Akwenye, was hulle in ‘n dubbelkajuit bakkie op pad van Oshakati af na Windhoek toe ‘n band tussen Otjiwarongo en Okahandja gebars het. Die bestuurder...
Groot motorongeluk op Copps 94.1 – Kosmos 94.1
Groot motorongeluk op Copps 94.1 Die Copps 94.1-span het Vrydagaand te make gehad met ‘n groot motorongeluk waar die geslote-kring kameras gebruik moes word om te bepaal watter bestuurder fouteer het. Pasassiers in ‘n taxi, wat nie die verkeersreëls verontagsaam het nie, het baie seer gekry. Francois Lottering was op grondvlak. Post navigation Source link
DeSantis ongedeerd na motorongeluk – Kosmos 94.1
DeSantis ongedeerd na motorongeluk Ron DeSantis, wat hoop om in die Amerikaanse presidentsverkiesing te staan, is ongedeerd ná ‘n motorongeluk in Tennessee. Vier motors in sy motorstoet het glo gebots toe die verkeer stadig begin vloei het. Florida se 44-jarige goewerneur hoop om die Republikeinse benoeming in volgende jaar se verkiesing te wen teen oudpresident Donald Trump, wat...