Tag: Mudge

Home Mudge
Mudge gesels oor waterskeiding Covid-hofsaak
Post

Mudge gesels oor waterskeiding Covid-hofsaak

Mudge gesels oor waterskeiding Covid-hofsaak Die Health Defence League dagvaar die regering in verband met sy hantering van die Covid-pandemie sowel as die inentings wat afgedwing is op landsburgers. Die liga is ‘n groep redelike vooraanstaande persoonlikhede wat deur Richard Metcalfe verteenwoordig word en wat die veteraan politikus Henk Mudge insluit. Kosmos 94.1 Nuus het...

Mudge calls for single candidate to faceNandi-Ndaitwah in 2024 election
Post

Mudge calls for single candidate to faceNandi-Ndaitwah in 2024 election

Republican Party (RP) president Henk Mudge has called on all opposition parties to unite behind a single candidate in this year’s presidential election, to challenge Swapo candidate Netumbo Nandi-Ndaitwah. Mudge made the call in an interview with The Namibian yesterday. He said there is a need for a unified front to overcome Swapo’s dominance. Mudge...

Mudge: Opposition sollte gemeinsamen Kandidaten unterstützen
Post

Mudge: Opposition sollte gemeinsamen Kandidaten unterstützen

In Namibia stehen im November Parlaments- und Präsidentschaftswahlen an © iStock / Vepar5 RP-Präsident Henk Mudge hat die Opposition aufgefordert, einen gemeinsamen Kandidaten für die anstehenden Präsidentschaftswahlen aufzustellen. Gegenüber dem Namibian erklärte er, dass man ansonsten Wählerstimmen aufteile und so eine gute Chance bestehe, dass die SWAPO-Kandidatin gewinne. Mudge erklärte dabei auch, dass er Panduleni...

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge
Post

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge

Toestand van Katutura-hospitaal ‘n skande: Mudge Die opknappingswerk by die 50-jarige Katutura Intermediêre Hospitaal staar vertragings in die gesig, met die werke-ministerie wat die voortgesette teenwoordigheid van pasiënte noem. Dit is te wyte aan versuim om alternatiewe gesondheidsfasiliteite te kry om die siekes te hervestig. Die ministerie het 40 miljoen Namibiese dollar bewillig om die...

Regering het parlementstuine toegemaak oor protesoptogte, sê Mudge
Post

Regering het parlementstuine toegemaak oor protesoptogte, sê Mudge

Regering het parlementstuine toegemaak oor protesoptogte, sê Mudge Reaksie word ontvang op die parlementstuine in die hoofstad wat nog steeds toe is, nadat dit sewe jaar gelede gesluit is vir opknappings. Die ministerie van werke moet glo nog die ablusieblokke voltooi voordat die tuine weer vir die publiek oopgemaak kan word. Kosmos 94.1 Nuus het...

Mudge bevraagteken Covid-19-pandemie – Kosmos 94.1
Post

Mudge bevraagteken Covid-19-pandemie – Kosmos 94.1

Mudge bevraagteken Covid-19-pandemie Die president van die Republikeinse Party Henk Mudge se perskonferensie vanoggend is gehou oor wat hy beskryf as die inmenging van die Wêreldgesondheidsorganisasie in die sake van soewereine lande. Mudge vorm deel van die Health Defence League se hofsaak teen die Namibiese regering oor die afdwing van inentings en regulasies tydens die...

Mudge sê inmenging van WGO moet end kry
Post

Mudge sê inmenging van WGO moet end kry

Mudge sê inmenging van WGO moet end kry Die president van die Republikeinse Party Henk Mudge sal komende Dinsdag ‘n perskonferensie in die hoofstad hou oor die Wêreldgesondheidsorganisasie. Mudge sê die WGO wil hê lande moet ‘n verdrag onderteken wat die mag in die hande van die wêreldliggaam sal plaas, veral met noodtoestande, pandemies en...

Mudge spreek WGO-inmenging in regering aan
Post

Mudge spreek WGO-inmenging in regering aan

Mudge spreek WGO-inmenging in regering aan Die president van die Republikeinse Party Henk Mudge sal komende Dinsdag ‘n perskonferensie in die hoofstad hou oor die Wêreldgesondheidsorganisasie. In ‘n verklaring sê hy dat na aanleiding van die debatte, inligting en spekulasie oor die betrokkenheid van die WGO in die sake van soewereine lande, sal hy die...

Mudge kap na regering oor situasie in land
Post

Mudge kap na regering oor situasie in land

Mudge kap na regering oor situasie in land Mense wat kos soek het onlangs op die liggame van drie babas afgekom, wat die kwessie van babastortings weer na vore gebring het. In die mees onlangse geval is die lewelose liggame van tweeling-seuntjies by die Kupferberg-stortingsterrein in die hoofstad gevind, en vroeër die maand is die...

Beplanning om skuiwergate in tenderproses te sluit broodnodig – Mudge
Post

Beplanning om skuiwergate in tenderproses te sluit broodnodig – Mudge

Beplanning om skuiwergate in tenderproses te sluit broodnodig – Mudge Reaksie word ontvang op beplanning om ‘n skuiwergat in die Wet op Openbare Verkryging toe te maak, wat sal verhoed dat maatskappy-eienaars op die swartlys nuwe maatskappye skep om toegang tot regeringskontrakte te kry. Woordvoerder van die finansministerie, Wilson Shikoto, sê dat hulle na tussentydse...