Tag: muskiete

Home muskiete
Franse owerhede spook met muskiete voor Spele
Post

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele

Franse owerhede spook met muskiete voor Spele Frankryk werp alles in die stryd om te keer die virus-draende tiermuskiet, ‘n toenemende pes in Europa, bederf die Spele in Parys, met miljoene besoekers wat oor vier maande verwag word. AFP berig die Asiese tiermuskiet het hom die afgelope twee dekades tuisgemaak in groot dele van Noord-Europa,...

Mannetjie muskiete kon (destyds) ook bloed suig
Post

Mannetjie muskiete kon (destyds) ook bloed suig

Mannetjie muskiete kon (destyds) ook bloed suig Honderde duisende mense wêreldwyd sterf jaarliks as gevolg van malaria en ander siektes wat versprei word deur muskiete, insekte wat uit die tyd van dinosourusse dateer. Deesdae is dit net wyfies, wat gespesialiseerde mond-anatomie het wat bloed kan suig en mense kan byt. Maar dit was nie altyd...

Bakterie wat malaria-parasiet in muskiete verhoed, gevind – Kosmos 94.1
Post

Bakterie wat malaria-parasiet in muskiete verhoed, gevind – Kosmos 94.1

Bakterie wat malaria-parasiet in muskiete verhoed, gevind Daar is moontlike goeie nuus vir die behandeling van malaria. Wetenskaplikes het per abuis op ‘n bakterie afgekom wat verhoed dat die malaria-parasiet in die muskiet ontwikkel. Op die oomblik word proewe in Spanje uitgevoer. Dr. Richard Kamwi, oud-gesondheidsminister en Namibiese verteenwoordiger van die Elimin8 Malaria-veldtog sê die...