DeLHRA het steeds vrae oor jag van Mwezi Desert Lion Human Relations Aid, of DeLHRA, het kommentaar gelewer oor die benutting van sogenaamde probleem diere vir trofeejag doeleindes. Die organisasie vra steeds vrae oor die jag van die agt-jarige leeumannetjie Mwezi in die noordweste van Namibië, in ‘n beskermde gebied, terwyl dit bekend was hy...
November 7, 2024
Tag: Mwezi
Home
Mwezi
Post
December 1, 2023December 1, 2023Uncategorized
DeLHRA kap terug – Mwezi se jag steeds ‘n kwessie
DeLHRA kap terug – Mwezi se jag steeds ‘n kwessie Die kommentaar deur Namibiese Professionele Jagtersvereniging, Napha, oor die benutting van ‘probleemdiere’ as trofees en hoe voordelig dit is, het reaksie by die Desert Lion Human Relations Aid, Delhra, uitgelok. Dit handel steeds oor die trofeejag van die agt-jarige leeumannetjie Mwezi in die noordweste van...
Post
November 16, 2023November 16, 2023Uncategorized
Mwezi se jag was wettig sê ministerie
Mwezi se jag was wettig sê ministerie Kriminele klagte is by die Namibiese polisie gelê oor die trofeejag van die woestyn-aangepaste leeu Mwezi op 11 Oktober en die kantoor van die Ombudsman het ook ‘n ondersoek gelas. Kosmos 94.1 Nuus het met die woordvoerder van die omgewing-ministerie, Romeo Muyunda, gesels wat sê hulle neem kennis...