Tag: mynbou

Home mynbou
Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien
Post

Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien

Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien Die Namibiese Landbou-unie herinner boere daaraan dat wanneer dit kom by prospektering en mynbou op kommersiële landbougrond, is die basiese beginsel dat enige potensiële aansoeker relevante dokumentasie moet verskaf om aan te toon dat hy toestemming verkry het van die betrokke ministeries vir enige ondersoek. Boere...

PPI: So het mynbou presteer
Post

PPI: So het mynbou presteer

PPI: So het mynbou presteer Die kwartaallikse produsenteprysindekse vir tien bedrywe in die land is bekend gemaak. Die bulletin skets die produsenteprysindeks vir die vierde kwartaal verlede jaar, tussen Oktober en Desember en is deur die Namibiese Statistiek-agentskap vrygestel. Mirjam Shihepo, woordvoerder van die agentskap, gee meer inligting oor die mynbou-bedryf se indeks. Post navigation...

Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade
Post

Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade

Cyril het planne vir onwettige mynbou- en infrastruktuurskade President Cyril Ramaphosa van Suid-Afrika het ‘n groter fokus aangekondig op die aanpak van onwettige mynbou en om aandag te skenk aan infrastruktuurskade binne die mynbousektor. Hy het in sy toespraak tydens die Belegging-in-Afrika-mynbou-indaba in Kaapstad, die stigting van ‘n gespesialiseerde polisie-eenheid onthul wat saam met die...

Kerke vra hervormings in mynbou vir beter voordele
Post

Kerke vra hervormings in mynbou vir beter voordele

Kerke vra hervormings in mynbou vir beter voordele Die Raad van Kerke in Namibië, pleit vir hervormings in die mynbou- en ontginningsbedrywe om sosio-ekonomiese ontwikkeling te dryf en die omgewing te bewaar. Deur sy Alternatiewe Mynbou-indaba in Namibië wat tans aan die gang is, het die Raad ten doel om verantwoordelike mynboupraktyke af te dwing...

Spesiale polisie-eenheid ontplooi teen onwettige mynbou – Kosmos 94.1
Post

Spesiale polisie-eenheid ontplooi teen onwettige mynbou – Kosmos 94.1

Spesiale polisie-eenheid ontplooi teen onwettige mynbou Die Suid-Afrikaanse kabinet verwelkom die ontplooiing van ʼn spesiale polisie-eenheid met militêre steun om op te tree teen onwettige mynbou in Riverlea, Johannesburg. Die departement van minerale bronne en energie is daartoe verbind om alle verlate oop mynskagte en mynbougate in die omgewing teen die einde van September te...

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1
Post

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing – Kosmos 94.1

Onwettige mynbou nie oorsaak van Jozi-ontploffing Die Suid-Afrikaanse departement van minerale bronne het bewerings weerlê van moontlike onwettige mynbou as die oorsaak van Woensdag se dodelike ondergrondse ontploffing in die Johannesburgse middestad. Die woordvoerder, Ernest Mulibana, sê daar is geen goudmyne in die gebied nie. Die ontploffing in Breëstraat, het tot een sterfte gelei, terwyl...