Tag: N200mklag

Home N200mklag
Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1
Post

Rebebe se N$200m-klag verduidelik – Kosmos 94.1

Rebebe se N$200m-klag verduidelik Vrae word gevra nadat die vermeende bankrower Nico Rebebe in die hof op Opuwo verskyn het. Hy is aangekla van bedrog in die waarde van 200 miljoen Namibiese dollar terwyl Bank Windhoek na die roof op 13 Januarie gesê het net 2 miljoen dollar is gesteel. Die nasionale uitsaaier NBC het...