Tag: N205m

Home N205m
N$20,5m se skuld by mosiehof opgeëis
Post

N$20,5m se skuld by mosiehof opgeëis

N$20,5m se skuld by mosiehof opgeëis Daar was vanoggend 58 aansoeke vir verstekvonnisse in die hoërhof in die hoofstad met sewe op die reël 108 rol. Kommersiële banke het 20 van die aansoeke gebring voor regters Shafimana Ueitele en Nate Ndauendapo wat die sessies hanteer het. Die banke eis nege lenings met ‘n uitstaande waarde...