Tag:

Home
Leeus-stut vir drie weke geskors ná rooikaart
Post

Leeus-stut vir drie weke geskors ná rooikaart

Leeus-stut vir drie weke geskors ná rooikaart Rugby: Die Leeus sal vir die volgende drie weke sonder die stut, Asenathi Ntlabakanye, moet klaarkom ná sy rooikaart tydens verlede naweek se Verenigde Rugbykampioenskaps-wedstryd teen Connacht. Hy is vroeg in die eerste helfte in Galway afgestuur oor ‘n gevaarlike duikslag teen die losvoorspeler, Conor Oliver. Die dissiplinêre...

Jamaika se goue meisie gaan ná die Paryse Spele halt roep
Post

Jamaika se goue meisie gaan ná die Paryse Spele halt roep

Jamaika se goue meisie gaan ná die Paryse Spele halt roep Atletiek: Die Jamaikaanse naelloopkampioen, Shelly-Ann Fraser-Price, beplan om ná vanjaar se Olimpiese Spele in Parys uit te tree. Die 37-jarige het agt Olimpiese medaljes en 16 Wêreldkampioenskaps-medaljes ingepalm. Sy het in 2019 die oudste vrou geword om die 100-meter-wêreldtitel te wen en dit opgevolg...

Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme
Post

Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme

Metrorail Wes-Kaap se treindiens deels herstel ná vandalisme Metrorail in die Wes-Kaap sê treindienste is gedeeltelik herstel ná erge ontwrigtings wat veroorsaak is deur opsetlike beskadiging tussen die stasies Bellville en Tygerberg. Operasionele lyne sluit nou die Kaapse Vlakte in, Kaapstad na Heathfield via Athlone en die Suidelike lyn, en Kaapstad na Vishoek via Wynberg....

Durban’s Super Giants boaan punteleer ná derde agtereenvolgende sege
Post

Durban’s Super Giants boaan punteleer ná derde agtereenvolgende sege

Durban’s Super Giants boaan punteleer ná derde agtereenvolgende sege Die Durban’s Super Giants is boaan die punteleer van die SA20 nadat hulle hul perfekte wegspring van die seisoen met ‘n derde agtereenvolgende oorwinning voortgesit het. Die span het die Joburg Super Kings op Kingsmead in Durban met 37-lopies geklop. Heinrich Klaasen het 64 tot die...

Stormers-spelers terug ná beserings – Kosmos 94.1
Post

Stormers-spelers terug ná beserings – Kosmos 94.1

Stormers-spelers terug ná beserings Rugby: Stormers-afrigter, John Dobson, het bevestig die span gaan ‘n dubbele hupstoot kry in hul agterlyn, vir hul Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd Saterdag teen die Haaie. Die Stormers sal versterk word deur die terugkeer van die binnesenter Dan du Plessis en die heelagter Warrick Gelant, wat van hulle beserings herstel het. Die wedstryd...

Noord-Koreane in buiteland kan vier jaar ná Covid terugkeer – Kosmos 94.1
Post

Noord-Koreane in buiteland kan vier jaar ná Covid terugkeer – Kosmos 94.1

Noord-Koreane in buiteland kan vier jaar ná Covid terugkeer Noord-Koreaanse burgers wat al vir bykans vier jaar in die buiteland gestrand is weens Covid-grensbeheermaatreëls, sal nou na Noord-Korea kan terugkeer. Die individue sal egter sewe dae in kwarantyn onder mediese toesig moet deurbring. Dit volg slegs dae nadat ‘n vlug uit Pyongyang vir die eerste...

Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen – Kosmos 94.1
Post

Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen – Kosmos 94.1

Spaanse sokker-president weier om te bedank ná soen Sokker: Die president van die Spaanse federasie, Luis Rubiales, weier om te bedank ná bewerings van seksuele wangedrag wat verband hou met ‘n voorval ná Spanje se Wêreldbeker-eindstrydsege vir vroue. Rubiales word daarvan beskuldig dat hy die Spaanse speler Jenni Hermosa op die mond gesoen het ná...

Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel – Kosmos 94.1
Post

Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel – Kosmos 94.1

Niemand vervolg ná noodlottige 2018-ontploffing by Denel Die Wes-Kaapse direkteur vir Openbare Vervolgings, Nicolette Bell, het die besluit aangekondig om niemand strafregtelik te vervolg oor die noodlottige ontploffing in 2018 by die Rheinmetall Denel Munition-fabriek in Somerset-Wes nie. Die ontploffing het agt lewens geëis. Bell sê in ‘n brief die besluit volg ná deeglike oorweging...

Unam bied steun ná beweerde selfmoord van dosent – Kosmos 94.1
Post

Unam bied steun ná beweerde selfmoord van dosent – Kosmos 94.1

Unam bied steun ná beweerde selfmoord van dosent Studente en personeel van die Universiteit van Namibië is geskok nadat ‘n vroulike dosent van die Hifikepunye Pohamba-kampus op Ongwediva na bewering selfmoord op die perseel gepleeg het. Die oorledene is geïdentifiseer as die 56-jarige Nuusiku Shaanika. Volgens die Namibiese polisie van die Oshana-streek is haar liggaam...