Tag:

Home
Indiese premier sal streng optree ná bendeverkragting – Kosmos 94.1
Post

Indiese premier sal streng optree ná bendeverkragting – Kosmos 94.1

Indiese premier sal streng optree ná bendeverkragting Die Indiese premier Narendra Modi het beloof daar sal streng opgetree word teen diegene wat twee vroue van die minderheid Kuki-stam in Manipur mishandel het. Volgens The Guardian het beeldmateriaal na vore gekom van die vroue wat met geweld ontklee word deur ‘n bende van die meerderheid Meitei-stam....

Meer as 100 mense sterf in Asië ná swaar reën – Kosmos 94.1
Post

Meer as 100 mense sterf in Asië ná swaar reën – Kosmos 94.1

Meer as 100 mense sterf in Asië ná swaar reën Meer as 100 mense is sedert die begin van die maand in Asië dood terwyl die streek ‘n buitengewoon intense moeson-seisoen ervaar. Die afgelope twee weke het swaar reën tot oorstromings en modderstortings in verskeie lande gelei – insluitend Indië, China en Japan. Honderde duisende...

Omgewingsministerie gee reaksie ná heftige kritiek oor ReconAfrica – Kosmos 94.1
Post

Omgewingsministerie gee reaksie ná heftige kritiek oor ReconAfrica – Kosmos 94.1

Omgewingsministerie gee reaksie ná heftige kritiek oor ReconAfrica Die omgewingsministerie het sy reaksie gegee ná heftige kritiek op sy goedkeuring van die Kanadese olie-en gas-reus ReconAfrika se omgewingsklaringsertifikaat om nóg 12 eksplorasie-boorgate in die Noordooste te boor. Intussen het ‘n groep Namibiese, Amerikaanse en Kanadese burgerlike organisasies, gesamentlik ‘n beroep op die Toronto-aandelebeurs gedoen om...

Kliniek in Noord-Kaap ná ses jaar onvoltooid   – Kosmos 94.1
Post

Kliniek in Noord-Kaap ná ses jaar onvoltooid   – Kosmos 94.1

DA: Kliniek in Noord-Kaap ná ses jaar onvoltooid   Die DA in die Noord-Kaap sê die provinsiale regering moet verduidelik hoekom daar ʼn voortgesette vertraging is met die voltooiing van die Boegoeberg-kliniek wat lei tot stygende uitgawes. Die Boegoeberg-kliniek het oorspronklik in September 2017 begin en sou binne ʼn jaar voltooi wees. Volgens ʼn woordvoerder...

Nampol soek hulp van publiek ná geraamte-vonds – Kosmos 94.1
Post

Nampol soek hulp van publiek ná geraamte-vonds – Kosmos 94.1

Nampol soek hulp van publiek ná geraamte-vonds Die Namibiese polisie doen ‘n beroep op die publiek om met inligting vorendag te kom oor ‘n vrou wie se oorskot deur ‘n beeswagter in die veld op die plaas Otjombonde in die Kalkfeld-omgewing in die Otjozondjupa-streek ontdek is. Dele van ‘n geraamte asook klere van ‘n volwasse...

Bekende dokter van Karasburg sterf ná ongeluk – Kosmos 94.1
Post

Bekende dokter van Karasburg sterf ná ongeluk – Kosmos 94.1

Bekende dokter van Karasburg sterf ná ongeluk Die 71-jarige dr. Gert Cloete Burger van Karasburg het ná ‘n ongeluk op die pad tussen Aroab en Karasburg weens sy beserings in die Karasburg-hospitaal beswyk. Volgens die Namibiese polisie het die dokter en sy vrou in ‘n wit dubbelkajuit Toyota Land Cruiser gereis wat ‘n groot sleepwa...

Toegang tot water ‘n knelpunt ná Kahovkadam-ramp – Kosmos 94.1
Post

Toegang tot water ‘n knelpunt ná Kahovkadam-ramp – Kosmos 94.1

Toegang tot water ‘n knelpunt ná Kahovkadam-ramp Die Verenigde Nasies se Kantoor vir die Koördinering van Humanitêre Aangeleenthede sê ‘n maand sedert vernietiging van die Kakhovka-dam in Oekraïne, staar geraakte gemeenskappe nog ‘n groter uitdaging in die gesig. Dit is die herbouing van huise en noodsaaklike infrastruktuur. Toegang tot water is ‘n sleutel-behoefte vir byna...