Barcelona: Nadal behaal eerste oorwinning Die 12-malige kampioen, Rafael Nadal, het sy terugkeer ná ʼn besering met ʼn oorwinning in die eerste ronde van die Barcelona Ope gevier. Die Spanjaard het die Italianer, Flavio Cobolli, met 6-2 en 6-3 geklop in sy tweede toernooi van die jaar ná sy eerste in Januarie. Die 22-malige Grand...
Tag: Nadal
Murray & Nadal sukkel met beserings
Murray & Nadal sukkel met beserings Beserings bedreig die loopbane van twee voormalige wêreld nommer een-spelers wat koorsagtig probeer om weer lewe in hulle loopbane te blaas. Rafael Nadal se onttrekking aan die eerste kleibaantoernooi in Monte Carlo beteken hy sal moontlik sukkel om teen sy 38ste verjaarsdag gereed te wees vir die Franse Ope...
Nadal onttrek uit Monte Carlo
Nadal onttrek uit Monte Carlo Die 11-malige kampioen Rafael Nadal het hom aan die Monte Carlo Meesters onttrek weens ‘n voortdurende besering. Die 37-jarige Spanjaard het in Januarie tydens die Brisbane Meesters uiteindelik weer na die baan teruggekeer nadat hy bykans ‘n jaar op die krukkelys was. Hy het sy heup beseer, wat hom uit...
Monte Carlo-meesters: Gaan Nadal speel of nie?
Monte Carlo-meesters: Gaan Nadal speel of nie? Die 11-malige kampioen Rafael Nadal se naam is op die lys van die Monte Carlo-meesters, maar met hardkoppige gerugte dat ‘n nuwe besering die Spanjaard uit die toernooi kan hou. Hy het nie mededingend gespeel sedert die Brisbane-ope in Januarie nie en moes verlede maand onttrek aan die...
Alcaraz klop Nadal in Vegas-vertoonwedstryd
Alcaraz klop Nadal in Vegas-vertoonwedstryd Tennis: Die wêreld se nommer twee, Carlos Alcaraz, het net-net daarin geslaag om sy beroemde Spaanse landgenoot, Rafael Nadal, in hulle vertoonwedstryd in Las Vegas, Amerika, te klop. Nadal het die eerste stel gebuit en Alcaraz die tweede, waarna Alcaraz sy teenstander in die beslissende valbylpot 14-12 uitgeknikker het. Albei...
Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem
Nadal wil in Franse Ope en by Spele deelneem Die wêreld se voormalige nommer een, Rafael Nadal, hoop om vanjaar aan die Franse Ope én die Olimpiese Spele deel te neem. Die 37-jarige Spanjaard het 22 Grand Slam-enkelspeltitels gewen wat ʼn rekord van 14 Franse Ope-seges insluit. Hy het in ʼn onderhoud gesê hy weet...
Nadal onttrek uit Aussie Ope na besering
Nadal onttrek uit Aussie Ope na besering Die 22-malige Grand Slam-kampioen, Rafael Nadal, het aan die Australiese Ope onttrek. Die Spanjaard se terugkeer is op ys nadat hy in Brisbane ʼn mikro-skeur aan ʼn spier opgedoen in sy kwarteindwedstryd teen die Australiër, Jordan Thompson. Nadal het Sondag op sosiale media aangekondig hy het in Melbourne...
Nadal pulls out of Australian Open with muscle tear
Spanish superstar Rafael Nadal on Sunday pulled out of the Australian Open with a “micro tear on a muscle” barely a week after making his comeback from a year-long injury absence, but said he remained positive. The 37-year-old had been out of the game since injuring his hip at the 2023 Australian Open, undergoing surgery...
Nadal betower met sy oorwinnings
Nadal betower met sy oorwinnings Rafael Nadal van Spanje speel vandag teen die Australiese speler Jordan Thompson in die kwarteindronde van die Brisbane internasionale toernooi in Australië. Die 22-malige Grand Slam-kampioen wat ‘n jaar lank buite aksie was weens ‘n besering, lyk gevaarlik nadat hy na die toer teruggekeer het. Hy het Dominic Thiem van...
Nadal roars back with ’emotional and important’ win over Thiem
Rafael Nadal won his first match back from a year-long injury layoff when he beat former US Open champion Dominic Thiem at the Brisbane International on Tuesday, calling it an “emotional and important day”. The 22-time Grand Slam winner looked in superb touch with a clinical 7-5, 6-1 victory over the Austrian in front of...