Tag: nadelige

Home nadelige
Ongwediva kry nadelige ouditopinie – Kosmos 94.1
Post

Ongwediva kry nadelige ouditopinie – Kosmos 94.1

Ongwediva kry nadelige ouditopinie Die ouditeur-generaal het ‘n nadelige ouditopinie oor die 2021-22 boeke van Ongwediva uitgespreek. Junias Kandjeke sê die dorpsraad se finansiële state verteenwoordig nie die raad se finansiële posisie nie. Onder andere, het Kandjeke bevind die Ongwediva Handelskou se transaksies is nie met die dorpsraad gekonsolideer nie en die raad het geen jaarlikse indienings gedoen nie. Die dorpsraad verminder ook die waarde van sy grond...

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie
Post

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie

Nadelige oudits: Plaaslike owerhede moet vaardighede hê, nie verkies word nie Oudits van verskeie streeksrade en plaaslike owerhede is in die nuus die afgelope tyd. Die kantoor van die ouditeur-generaal het die oudits afgehandel en oudergewoonte, is meeste van die ouditopinies nadelig. Syfers en bateregisters klop eenvoudig nie. Dr. Marius Kudumo, ‘n kenner in regeringsbestuur,...

Nog ‘n nadelige oudit, die keer, Zambezi-streeksraad
Post

Nog ‘n nadelige oudit, die keer, Zambezi-streeksraad

Nog ‘n nadelige oudit, die keer, Zambezi-streeksraad Die Zambezi-streeksraad het ‘n nadelige ouditopinie vir die 2021/22-boekjaar van ouditeur-generaal Junias Kandjeke ontvang. Volgens Kandjeke se kantoor is die raad se finansiële state nie ‘n ware en regverdige beeld van die finansiële posisie nie. Die verslag onthul verder dat die ouditeure vir die 2021 finansiële jaar opgemerk...