Copps-patrollie rapporteer stillerige nag Dit was ‘n Taamlike besadigde nag in Windhoek. Benewens ‘n ongeluk tusssen 2 voertuie en ‘n jaagduiwel oor die limiet het Kosmos 94.1 se Copps-patrollie geen groot drama beleef nie. Francois Lottering naweek. Post navigation Source link
Tag: nag
Twee moorde gedurende die nag bevestig
Twee moorde gedurende die nag bevestig Die Namibiese polisie het twee moorde gedurende die nag bevestig. Op Rehoboth is die 25-jarige Sensenzo Witbeen in sy gesig, in sy wang, met ‘n onbekende voorwerp deur ‘n onbekende verdagte gesteek. Hy is op pad hospitaal toe dood. Die polisie sê die voorval het in die vroeë oggendure...
Zambezi-owerhede vind 509kg ivoor in een nag
Zambezi-owerhede vind 509kg ivoor in een nag Die polisie in die Zambezi-streek het tydens ‘n gesamentlike operasie met die omgewingsministerie ‘n 37-jarige man in besit van 24 olifanttande aangekeer. It kom na die aankondiging dat verdagtes soek was na die tande gevind is. Die stropery het volgens berigte in Botswana plaasgevind en is deur die...
Werksonderhoude vir skoonmakers hou deur die nag aan
Werksonderhoude vir skoonmakers hou deur die nag aan Gottlieb Shivute, burgemeester van Otjiwarongo, gaan ‘n in-diepte ondersoek van stapel stuur nadat sy raadsamptenare Maandagaand deurnag-werksonderhoude gehou het. Daar is met 41 kandidate onderhoude gevoer vir 17 vakante skoonmakerposte by die munisipaliteit. Die menslike hulpbron-bestuurder, Rachel Engelbrecht sê die onderhoudskomitee het aanbeveel dat die onderhoude saans...
Franse wynmakers begin in die nag oes – dis te warm – Kosmos 94.1
Franse wynmakers begin in die nag oes – dis te warm In Frankryk se suidelike Bordeaux-streek word die druiwe-oes dikwels nou in die nag gedoen om varsheid wat nodig is om die beste wyn te maak, te verseker. Dit blyk volgens berigte, om ‘n reaksie op klimaatsverandering te wees omdat die land steeds in ‘n...