Mulunga, en die hele Namcor-raad moet waai – PDM Die amptelike opposisieparty eis die afdanking van beide die raad en die geskorste besturende direkteur van Namcor, Immanuel Mulunga. Die Teen-korrupsie Kommissie van Namibië het Mulunga, van enige oortreding vrygespreek. Volgens die direkteur-generaal van die kommissie, Paulus Noa, is daar geen bewyse dat Mulunga kriminele voorneme...
December 28, 2024