Tag: Namekonomie

Home Namekonomie
Kritiek dat Nam-ekonomie diversifiseer – Kosmos 94.1
Post

Kritiek dat Nam-ekonomie diversifiseer – Kosmos 94.1

Kritiek dat Nam-ekonomie diversifiseer Namibië se ekonomie het veerkragtigheid getoon in die derde kwartaal van 2023, grootliks vanweë die sterkte van sy primêre nywerhede, veral in mynbou en landbou. Sekondêre nywerhede, soos vervaardiging en konstruksie, staar egter reuse-uitdagings in die gesig, wat die behoefte aan ekonomiese diversifikasie beklemtoon. Volgens Simonis Storm is die ekonomie kwesbaar...

Geingob beklemtoon belangrikheid van mynwese vir Nam-ekonomie
Post

Geingob beklemtoon belangrikheid van mynwese vir Nam-ekonomie

Geingob beklemtoon belangrikheid van mynwese vir Nam-ekonomie President Hage Geingob het die openingsrede by die eerste EU-Namibië Besigheidsforum in Brussel, België gelewer. Die forum word gesamentlik deur die Europese Unie en die Namibiese Beleggingsbevorderingsraad aangebied. Geingob het die belangrikheid van mynwese, sowel as die ontginning en verwerking van minerale, vir die plaaslike ekonomie beklemtoon. Post...