Tag: Namib

Home Namib
Where the Namib Desert blooms
Post

Where the Namib Desert blooms

Upon hearing the word ‘agriculture’, one never conjures images of a sandy desert, but rather of green fields with a lot of rain or perennial rivers. But coastal-based AvaGro has proven that technology can be harnessed to produce high-value crops even on the most arid, inhospitable land. Leonie Hartman, the co-founder of the 20-ha AvaGro...

Chanique Rabe ties the knot in Namib Desert
Post

Chanique Rabe ties the knot in Namib Desert

Namibia’s Miss Supranational 2021 Chanique Rabe and South African Kyle Honeyborne tied the knot in the Namib Desert on 23 September. The couple met at Swakopmund seven years ago. “While thinking we will probably never see each other again, as Kyle is from Pretoria, by chance we found each other again in Cape Town a...

NEO Paints verfraai Namib Hoërskool – Kosmos 94.1
Post

NEO Paints verfraai Namib Hoërskool – Kosmos 94.1

NEO Paints verfraai Namib Hoërskool NEO Paints gaan vir Namib Hoërskool op Swakopmund ‘n splinternuwe baadjie aantrek. Die Namibiese maatskappy gaan klaskamers by die skool uitverf om ‘n bevorderlike leeromgewing vir leerders bied, asook om ‘n noodsaaklike toeriste-aantreklikheid in Swakopmund te versterk. Namib Hoërskool, die oudste skool in Swakopmund, vier vanjaar sy 110de bestaansjaar. Die...

Erge wind- en stofstorms in Namib – Kosmos 94.1
Post

Erge wind- en stofstorms in Namib – Kosmos 94.1

Erge wind- en stofstorms in Namib Sterk wind- en stofstorms kom tussen Aus en Lüderitz, asook by Walvisbaai en Langstrand, en tussen Arandis en Swakopmund in die Namibwoestyn voor. Windhoek is ook nie gespaar van ‘n koue wind nie. ‘n Werknemer van die Stad Windhoek is vandag beseer terwyl hulle besig was om ‘n boom...

Namib Mills agrees to negotiate wages – WINDHOEK OBSERVER
Post

Namib Mills agrees to negotiate wages – WINDHOEK OBSERVER

Martin Endja Namib Mills and the Namibia Revolutionary Transport Union (NARETU) finally agreed to negotiate employee wages following a lengthy meeting between the two parties. The company faced a gloomy blue Monday after operations were halted when employees downed tools countrywide. The employees accused Namib Mills of refusing on numerous occasions to entertain their proposal...

N$73,5m se Namib Naukluft-konsessies toegestaan – Kosmos 94.1
Post

N$73,5m se Namib Naukluft-konsessies toegestaan – Kosmos 94.1

N$73,5m se Namib Naukluft-konsessies toegestaan Die Namibiese omgewingsministerie het konsessies ter waarde van 73,5 miljoen Namibiese dollar aan drie maatskappye vir die Namib Naukluftpark toegestaan. Dit sluit in toere vanaf Lüderitz na Walvisbaai en Meobbaai, asook Lüderitz na Walvisbaai en Lüderitz na Saddle Hill, en Solitaire na Conception-baai sowel as Walvisbaai na Conception-baai. Sandwich Dune Tours and Safaris, Desert Magic Tours saam met Namdrenaline Tours en Joan Car Hire het die konsessies, wat vir 12 jaar geldig...