Tag: Namibië

Home Namibië
Swakopmund-inwoner wil lengte van Namibië stap
Post

Swakopmund-inwoner wil lengte van Namibië stap

Swakopmund-inwoner wil lengte van Namibië stap ‘n Inwoner van Swakopmund, Ray Sasman, beplan om die lengte van Namibië stap, van die suide na die noorde, in ‘n poging om fondse in te samel vir die beoogde Narraville-jeugsentrum in Walvisbaai. Sasman, ’n geregistreerde masseerterapeut en akupunkturis, sê sy sal op 1 Mei by Noordoewer begin stap,...

Egipte vermorsel Namibië se Brave Five
Post

Egipte vermorsel Namibië se Brave Five

Egipte vermorsel Namibië se Brave Five Namibië se Brave Five is Sondag met 10-3 deur Egipte afgeransel in ‘n opwindende wedstryd by die 2024 Morocco TotalEnergies CAF Futsal Afrika-beker toernooi. Dit was Namibië se tweede Groep B-wedstryd en hulle kon nie die kwaliteit van die driemalige kompetisie-kampioene ewenaar nie. Die halftyd-telling was 3-2 vir Egipte,...

NDP hoeveel? Namibië is daarmee ook agter
Post

NDP hoeveel? Namibië is daarmee ook agter

NDP hoeveel? Namibië is daarmee ook agter In 2004 het Namibië die tog begin om Visie 2030 te laat realiseer. Sedert onafhanklikheid in 1990 het Namibië verskeie nasionale ontwikkelingsplanne in werking gestel. Namibië het toe besluit om die ontwikkelingsplanne te gebruik om Visie 2030 te bereik. Ten spyte van die doelwit is die land ver...

Toerisme en tegnologie: Namibië het unieke voorsprong
Post

Toerisme en tegnologie: Namibië het unieke voorsprong

Toerisme en tegnologie: Namibië het unieke voorsprong Tegnologiese tendense in toerisme is aan die toeneem. Kunsmatige intelligensie kan vakansiegangers help om hulle eie reisplan saam te stel. Sekere lande is al so ver om biometriese data te gebruik om vakansiegangers oor hul grense te kry. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Gitta Paetzold, die uitvoerende...

Namibië voldoen aan 55% van groente-vraag
Post

Namibië voldoen aan 55% van groente-vraag

Namibië voldoen aan 55% van groente-vraag Die Namibiese Akkerbouraad sê die land het produksie van 55 persent van vraag na groente bereik. Die raad sê dit is ‘n belangrike mylpaal vir ‘n land bekend vir sy droë toestande en is bewys van die toewyding van beide kommersiële en kommunale produsente. In terme van saaiboere, kan...

Hyphen gaan US$10 miljard in Namibië belê
Post

Hyphen gaan US$10 miljard in Namibië belê

Hyphen gaan US$10 miljard in Namibië belê Hyphen Energy beplan ‘n massiewe belegging van 10 miljard Amerikaanse dollar in Namibië vir sy groenwaterstofprojek. Dit is rofweg gelykstaande aan Namibië se totale jaarlikse BBP. Die projek sal na verwagting ‘n groot positiewe impak op die ekonomie hê. Toni Beukes, die hoof van omgewing, maatskaplik en bestuur...

Baltimore hawe-ongeluk beïnvloed nie Namibië
Post

Baltimore hawe-ongeluk beïnvloed nie Namibië

Baltimore hawe-ongeluk beïnvloed nie Namibië Die reuse-ongeluk by die hawe van Baltimore wat Dinsdag die week plaasgevind het, en die hawe onbeperk gesluit het, sal geen impak op Namibiese verbruikers of maatskappye hê nie. Die hawe is wel uiters belangrik vir ander markte en voer steenkool, motors en gas, in die meerderheid uit. Kosmos 94.1...

SA-boere moet teen Namibië, Botswana beskerm word
Post

SA-boere moet teen Namibië, Botswana beskerm word

SA-boere moet teen Namibië, Botswana beskerm word Die DA vra die landbouminister, Thoko Didiza, om dringend droogteverligtingshulp te gee aan boere wat geraak word deur die droë toestande wat deur El Niño veroorsaak word. Hulle eis verligtingspakkette en aansporings vir boere, wat voorbereiding vir die volgende seisoen moontlik sal maak. Noko Masipa van die DA...

Krieket Namibië trots op professionalisering van vroue-krieket
Post

Krieket Namibië trots op professionalisering van vroue-krieket

Krieket Namibië trots op professionalisering van vroue-krieket Krieket Namibië het geskiedenis gemaak toe spelers in die nasionale vroue-krieketspan, die Capricorn Eagles, vir die eerste keer professionele kontrakte toegestaan is. Vir die eerste keer ooit kan die spelers nou hul beroep aandui as “krieketspeler”. Vroue-krieket is aan die groei in Namibië, wat weerspieël word in die...

Namibië verdien lof oor beleid, meen Jeugliga
Post

Namibië verdien lof oor beleid, meen Jeugliga

Namibië verdien lof oor beleid, meen Jeugliga Reaksie word ontvang op aanmerkings van John Endres, die hoof van die Instituut vir Rasseverhoudinge in die buurland wat sê daar is skerp verskille in bestuur en infrastruktuur in Namibië in vergelyking met Suid-Afrika. Hy het Namibië geloof en sê beleidsveranderings in Suid-Afrika is broodnodig. Die Swapo-jeugliga sekretaris,...