Nam-riviere loop deur met onwettige visvang Die minister van visserye, Derek Klazen, het ‘n beroep gedoen vir die samewerking van alle belanghebbendes om onwettige visvang doeltreffend te bekamp. Hy het die belangrikheid van die kwessie, veral in die Zambezi-streek, beklemtoon sê daar is groot nadelige gevolge daarvan op die riviere en hulle delikate ekosisteme. Daar...
December 30, 2024