Tag: NARETU

Home NARETU
Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu
Post

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu

Vragmotor-kapings bedreig bestuurders se lewens: Naretu Die Namibië Rewolusionêre Vervoer-vakbond, of Naretu, vra dat vragmotor-vervoermaatskappye onmiddellik reddingsplanne in werking stel om hul bestuurders te beskerm. Dit volg op die nuus van toenemende vragmotor-kapings in Suid-Afrika, wat bestuurders se lewens in gevaar stel. Naretu se leier, Petersen Kambinda, sê hulle weet van ‘n hele aantal voorvalle...

Truck hijackings in South Africa a concern – NARETU
Post

Truck hijackings in South Africa a concern – NARETU

The Namibia Revolutionary Transport Union (NARETU) has expressed concern over the growing trend of truck hijackings in South Africa, saying it places the lives of the drivers at risk. The union is therefore calling on employers to put immediate rescue plans in place to safeguard the lives of the drivers. The Commander in Chief of...

Naretu gesels oor wat volgende kom – Kosmos 94.1
Post

Naretu gesels oor wat volgende kom – Kosmos 94.1

Naretu gesels oor wat volgende kom Die Namibiese Revolusionêre Vervoervakbond, Naretu het sy stigtingskongres gehou na hy in 2021 geregistreer is. Die vakbond beywer hom vir vragmotorbestuurders en uitdagings in die sektor wat veral tydens Covid na vore getree het, gepaard met geweld in veral Suid-Afrika. Kosmos 94.1 Nuus het met sekretaris-generaal van Naretu, Petersen Kambinda gesels oor wat volgende is.   Post navigation Source link

Nuwe vervoervakbond, Naretu, hou stigtingskongres – Kosmos 94.1
Post

Nuwe vervoervakbond, Naretu, hou stigtingskongres – Kosmos 94.1

Nuwe vervoervakbond, Naretu, hou stigtingskongres Die Namibiese Revolusionêre Vervoervakbond, Naretu het sy stigtingskongres gehou. Die vakbond is in 2021 gestig om werksomstandighede vir vragmotorbestuurders te verbeter, veral na uitdagings met Covid sowel as die geweld en kapings in die buurland. Bestuurders wat die kongres bygewoon het, het hul bekommernisse en uitdagings geopper en het kapings...