Leslie Livesay aangewys as die eerste vroulike adjunkdirekteur van NASA se ‘Jet Propulsion Laboratory’ Leslie Livesay begin die week haar ampstermyn as adjunkdirekteur van NASA se ‘Jet Propulsion Laboratory’ (JPL). Sy is die eerste vrou wat hierdie hoogs-aangeskrewe posisie sal vul. Sy volg Larry D. James op, wat sedert September 2013 as adjunkdirekteur gedien het....
Tag: Nasa
NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop.
NASA se aansoeke vir nuwe ruimtevaarders is nou oop. Potensiële ruimtevaarders het minder as ‘n maand om hul aansoek by die Amerikaanse ruimte-agentskap in te dien, wat waarsku dat ‘gereelde reis een van die vereistes is’. Nuwe ruimtevaarders sal opleiding en ‘n evalueringstydperk van twee jaar moet ondergaan asook ‘n reeks fisiese vereistes moet slaag....
NASA onthul die ontwerp van boodskap wat op pad is na Jupiter se maan Europa
NASA onthul die ontwerp van boodskap wat op pad is na Jupiter se maan Europa Wanneer dit in Oktober gelanseer word, sal die ruimte-agentskap se Europa Clipper-ruimtetuig propvol gelaai wees met ‘n versending wat meer as 2,6 miljoen name bevat wat deur die publiek ingedien is. Na aanleiding van NASA se bekende tradisie om inspirerende...
NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol
NASA se netwerk van klein maan-voertuie is gereed om te rol Die konstruksie en toetse van die “CADRE-rovers” is voltooi, sê NASA. Hulle sal die maan-oppervlak gesamentlik karteer en ook dien as ‘n tegnologiese demonstrasie om die belofte van multi-robot sendings ten toon te stel. Die drie klein “Rovers” sal die maan in sinchronisasie met...
Na drie jaar op Mars eindig NASA se “Ingenuity” helikopter sendings
Na drie jaar op Mars eindig NASA se “Ingenuity” helikopter sendings NASA het bewys dat aangedrewe en beheerde vlug op ander wêrelde moontlik is, net soos die Wright-broers bewys het dat dit moontlik was op Aarde. NASA se “Ingenuity” Mars-helikopter het sy werk op die Rooi Planeet beëindig nadat dit verwagtinge oortref het en tientalle...
NASA assists students with NSFAF applications
The National African Students Association (NASA) has taken the initiative to assist students in applying for the Namibia Student Financial Assistance Fund (NSFAF). NASA’s National Secretary for Higher Education, Bonifatius Andreas, says the initiative is to give students a fair chance to benefit from the student loan. The online application process started last year on...
NASA assists students with NSFAF applications – nbc
Source link
NASA wants NSFAF to increase its non-tuition fee – nbc
Source link
19th edition of NASA was successful says Mwiya
The recently concluded Namibia Annual Sports Awards (NASA) held in the Erongo region has been hailed as a remarkable success by its organizers, the Namibia Sports Commission in collaboration with Namibian Broadcasting Corporation and various stakeholders. This prestigious ceremony aimed to celebrate and honor outstanding achievements in the field of sports. The Chief Administrator of the...
Looser ,Hinda and Shikongo win at NASA 2023 Awards
The Namibia Annual Sport Awards took place on Saturday night, with Veja Hinda, Vera Loser and Ananias Shikongo among the big winners of the night. The event, which was held in the Erongo region at the MTC Dome saw athetes, sport experts and coaches recognised for their hard work and perseverance. The annual prestigious ceremony...