Rekrute vir Nasionale Jeugdiens-opleiding meld aan by Hentiesbaai Die amptelike openingseremonie van die 14de inname van 310 rekrute vir die Nasionale Jeugdiens se nasionale diensopleiding vind op Hentiesbaai in die Erongo-streek plaas. Die Jeugdiens het 5 556 aansoeke vir vanjaar se inname van opleiding ontvang, wat uit al 121 kiesafdelings in Namibië gewerf is. Dit...
Tag: Nasionale
PDM-jeug eis nasionale dokumente vir almal – Kosmos 94.1
PDM-jeug eis nasionale dokumente vir almal Die Popular Democratic Movement se jeugliga is bekommerd oor die aansienlike aantal inwoners in die Kavango-Wes- en Oos-streke wat tans sonder identiteitsdokumente is. Volgens die party is ‘n groot deel van die bevolking in hierdie streke hul reg op burgerskap geweier weens die gebrek aan dokumentasie. Die jeugliga doen...
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel – Kosmos 94.1
Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê hy sal binnekort boetes instel vir spoed en nie-nakoming van reëls in nasionale parke. Hy sê daar is te veel wetteloosheid wat in parke voorkom en die ministerie sal binnekort maatreëls instel soos om individue wat die wet oortree, te beboet met...
DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering – Kosmos 94.1
DA gekant teen Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering Die DA doen ‘n beroep op President Cyril Ramaphosa om nie die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering te onderteken wanneer dit op sy lessenaar beland nie. ANC-lede van die parlementêre portefeuljekomitee op gesondheid het onlangs ten gunste van die wetsontwerp gestem. Die DA sê dit het gebeur ondanks oorweldigende...