Naute se werkers het steeds nie krag nie Plaaslike berigte lui dat werkers by die Naute-besproeiingsprojek, wat aan Nida behoort, in uiters swak toestande leef. Die krag by die projek is onlangs afgeskakel en ‘n gedeeltelike betaling is gemaak maar, elektrisiteit is steeds nie gekoppel by die werkers se wonings nie. Daar word berig hulle...
November 8, 2024