A long-time ally of the late Russian opposition leader Alexei Navalny has been attacked outside his home in Lithuania. Leonid Volkov was assaulted with a hammer and tear gas while in his car in Vilnius on Tuesday night, Navalny spokesperson Kira Yarmysh said. The alleged assailant is unknown, as is their motive. Lithuanian police have...
Tag: Navalny
Duisende Russe stroom na Navalny se begrafnis
Duisende Russe stroom na Navalny se begrafnis Duisende Russe het hul regering verontagsaam en na die begrafnis van die opposisieleier, Alexei Navalny, in Moskou gestroom. Die Kremlin het vroeër gewaarsku ongekeurde byeenkomste vir Navalny sal die wet oortree, maar dit het nie sy ondersteuners afgeskrik om buite die kerk bymekaar te kom nie. Mense is...
Navalny Vrydag in Moskou begrawe
Navalny Vrydag in Moskou begrawe Die wyle Russiese opposisieleier Alexei Navalny sal môre in Moskou ter ruste gelê word na sy dood in ‘n Arktiese tronk vroeër die maand. Sy liggaam is eers na agt dae aan sy naasbestaandes oorhandig, met nog geen sekerheid oor die oorsaak van sy dood nie. Navalny se woordvoerder, Kira...
Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood
Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood Australië het finansiële sanksies en ʼn reisverbod ingestel teen sewe Russiese tronkbeamptes. Die land beskuldig die beamptes dat hulle die Kremlin-kritikus, Alexei Navalny, by die Arktiese tronkkolonie mishandel het waar hy vroeër die maand dood is. Die Russiese opposisieleier het 19-jaar-tronkstraf uitgedien vir aanklagte...
Biden ontmoet Navalny se weduwee en dogter in San Francisco
Biden ontmoet Navalny se weduwee en dogter in San Francisco Die Amerikaanse president, Joe Biden, het die Russiese opposisieleier Alexei Navalny se weduwee en dogter, Yulia en Dasha Navalnaya, in Kalifornië ontmoet. Navalny het ‘n week gelede in ‘n Arktiese tronk gesterf, met sy vrou wat die Russiese president, Vladimir Putin, beskuldig hy het sy...
Navalny se ma het haar seun se oorskot gesien maar nog nie ontvang nie
Navalny se ma het haar seun se oorskot gesien maar nog nie ontvang nie Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, se ma sê sy het haar seun se liggaam in die lykshuis gesien en sy doodsertifikaat onderteken. Die 47-jarige Navalny is verlede week in die Arktiese gevangene-kolonie dood waar hy tronkstraf van 19 jaar moes uitdien...
Navalny: Eerste sanksies teen tronkamptenare
Navalny: Eerste sanksies teen tronkamptenare Ses Russiese tronkbestuurders sal nie toegelaat word om na Brittanje te reis nie, en hulle bates in die land is bevries na die dood van die opposisieleier, Alexey Navalny. Hy is verlede week dood in ‘n Arktiese tronk, met die Verenigde Koninkryk wat die Russiese owerhede die skuld gee, insluitend...
US to impose ‘major sanctions’ on Russia over Navalny death, Ukraine war
Biden does not give details of measures to be announced on Friday ahead of second anniversary of Russian invasion. The United States is set to announce new sanctions against Russia over the death of opposition leader Alexey Navalny and the two-year war in Ukraine. Speaking to reporters on Tuesday, US President Joe Biden did not...
Alexei Navalny: Mother demands Putin return son’s body
The mother of Alexei Navalny, the Putin critic who died in a Russian prison, has called on President Vladimir Putin to release his body. In a video filmed outside the colony where he died on Friday, she said she had been trying to see him for five days but didn’t even know where he was....
EU sal aanspreeklikheid vir Navalny verseker
EU sal aanspreeklikheid vir Navalny verseker Die Europese Unie se hoof van Buitelandse Beleid, Josep Borrell, het belowe dat die Russiese president, Vladimir Putin, aanspreeklik gehou sal word vir die dood van Alexei Navalny. Die 47-jarige was een van Rusland se belangrikste opposisiefigure en is in ‘n Arktiese tronkkolonie dood waar hy ‘n termyn van...