Riviere sak oor naweek Die land se groot riviere het oor die naweek gesak. Die Zambezirivier by Katima Mulilo het vanoggend ‘n watervlak van 1,37m aangeteken. Die Okavangorivier by Rundu neem af en bly laer as dieselfde tyd verlede jaar. Die watervlak vanoggend was 5,38m. Die Kunenerivier by Ruacana het vanoggend ‘n vloei van 301,1...
Tag: naweek
Naweek se eerste fatale padongeluk aangemeld
Naweek se eerste fatale padongeluk aangemeld Die eerste fatale padongeluk van die langnaweek is aangemeld, nadat ‘n minibus met verskeie insittendes op die B1-pad sowat 60km noord van Otjiwarongo omgeslaan het. Een persoon is dood en talle ander is ernstig beseer. Teen laat gistermiddag was daar steeds druk verkeer op die hoofroetes. Twee-honderd-vier-en-vyftig voertuie het...
Eerste tydren aan die kus die naweek
Eerste tydren aan die kus die naweek Walvisbaai Motorklub bied Saterdag die eerste nasionale saamtrek onder die vaandel van die Namibië Motorsport Federasie in en om die kusdorp Swakopmund aan. Die kort maar intense Swakop-tydren sal tel as Rondte 1 van die 2024 Namibiese Nasionale Tydrenkampioenskap, met ‘n totale afstand van 154,39 km waarvan 93,18...
Wêreldbeker die naweek in die Oos-Kaap
Wêreldbeker die naweek in die Oos-Kaap Springbok-ondersteuners in die Oos-Kaap kry dié naweek die geleentheid om hul helde in Nelson Mandelabaai te ontmoet. Sommige lede van die groep wat die Wêreldbeker gewen het, sal Saterdag die stad besoek vir ‘n voortsetting van hul trofeetoer verlede jaar, kort nadat hulle die Webb Ellis-trofee gewen het. SA...
Ry versigtig die naweek, en moenie drink en bestuur nie
Ry versigtig die naweek, en moenie drink en bestuur nie Namibiërs vier môre Onafhanklikheidsdag en baie mense gaan oor die langnaweek na verskillende bestemmings reis. Dit sal die gewone skerp toename in verkeersvolumes landwyd veroorsaak. Die Namibiese polisie se verkeers-wetstoepassings-afdeling sal hard werk om polisiesigbaarheid op die hoofpaaie te verseker om bestuurders aan te moedig...
Soweto Derby naweek hoogtepunt – Kosmos 94.1
Soweto Derby naweek hoogtepunt Die Soweto-derby is die hoogtepunt van die naweek se Premierliga-aksie. Orlando Pirates en Kaizer Chiefs sal mekaar vanmiddag in die FNB-stadion pak, en ‘n propvol stadion met 90 000 toeskouers word verwag. Pirates is in die vyfde plek op die punteleer, net een punt voor Chiefs. Chiefs se afrigter, Cavin Johnson,...
Naweek bied Premierliga sokker-aksie – Kosmos 94.1
Naweek bied Premierliga sokker-aksie Die Engelse Premierliga bied die naweek nog ‘n Manchester-derby aan. Nege wedstryde word gespeel, insluitend die belangrike wedstryd waar Man City hulle bure, United, sal pak. City is die verdedigende kampioen en tweede op die punteleer, 16 punte voor Man United wat tans in die sesde plek is. Post navigation Source...
Bulls gereed vir Stormers die naweek
Bulls gereed vir Stormers die naweek Die Vodacom Bulls pak die DHL Stormers eerskomende naweek om 5-uur op Loftus Versfeld in Pretoria. Die Bulle sal probeer om hul derde oorwinning in ‘n ry te behaal en die Stormers hul vyfde. Slegs vyf punte skei die spanne op die punteleer – met die Bulls in die...
Motorsport: Eerste aksie op Tony Rust die naweek
Motorsport: Eerste aksie op Tony Rust die naweek Die eerste motorsport-geleentheid vind die naweek op Tony Rust-renbaan. Die Windhoek Motorklub bied die eerste been van die Nasionale Langbaan-kampioenskap aan. Francois Lottering van Motor Media Namibia het die besonderhede. Post navigation Source link
F1 se ’24-seisoen skop die naweek af
F1 se ’24-seisoen skop die naweek af Die Formule Een-seisoen skop die naweek in Bahrein af nadat die spanne verlede week hulle voor-seisoense oefenrondes afgehandel het. Charles Leclerc van Monaco het die vinnigste tyd in sy Ferrari aangeteken, terwyl sy Spaanse spanmaat, Carlos Sainz, ook twee goeie dae van toetse beleef het in sy laaste...