Tag: naweek

Home naweek
MVA bepleit padveiligheid die naweek
Post

MVA bepleit padveiligheid die naweek

MVA bepleit padveiligheid die naweek Met die begrafnis-verrigtinge van wyle president Hage Geingob wat nader kom, word ‘n aansienlike toename in verkeersvloei na Windhoek uit alle oorde verwag. Die Motorvoertuig-ongelukkefonds doen ‘n beroep op alle motoriste om by spoedbeperkings te hou, roekelose bestuur te vermy en geduld op die paaie te beoefen, veral in besige...

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek
Post

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek

Taai groep vir die Blitsbokke die naweek Die Blitsbokke is in dieselfde groep as die All Blacks, Groot Brittanje en Ierland in die naweek se wêreldreeks-sewestoernooi in Vancouver, Kanada. Suid-Afrika is tans vierde op die punteleer nadat hulle die eerste toernooi in Dubai gewen het, maar nie baie goed gevaar het in Kaapstad en Perth...

Waarskuwing oor hittegolf-toestande die naweek
Post

Waarskuwing oor hittegolf-toestande die naweek

Waarskuwing oor hittegolf-toestande die naweek Die Stad Tshwane se Nooddienste waarsku inwoners oor die voortslepende hittegolf wat na verwagting hierdie naweek sal voortduur. Die dienste se adjunkhoof, Charles Mabaso, beklemtoon die gevare van langdurige blootstelling aan uiterste hitte, insluitend dehidrasie, hitte-uitputting en potensiële sonsteek. Inwoners word versoek om voorsorgmaatreëls te tref en waaksaam te bly,...

Groot naweek wag op Brave Warriors, Salt Eagles
Post

Groot naweek wag op Brave Warriors, Salt Eagles

Namibië se Brave Warriors kom Saterdag teen Angola te staan in die uitklopronde van die Afrika-beker toernooi in Ivoorkus. Die Warriors het vir die eerste keer ooit gevorder na die uitklopronde. In krieketnuus, moet die Walvis Bay Salt Eagles Saterdag vir Zimbabwe oortuigend klop om deur te gaan na die super 6-fase van die IKR...

Drie SA20-wedstryde trakteer aanhangers die naweek
Post

Drie SA20-wedstryde trakteer aanhangers die naweek

Drie SA20-wedstryde trakteer aanhangers die naweek Krieket: Aanhangers word die naweek trakteer op drie wedstryde in die SA20. Vandag se dubbele aanbieding begin met die kragmeting tussen Joburg Super Kings en MI Cape Town op die Wanderers, wat vanmiddag half-twee begin. Half-ses hoop die verdedigende kampioen, Sunrisers Eastern Cape, om sy veldtog aan die gang...

Rugby-fees wag die naweek – Kosmos 94.1
Post

Rugby-fees wag die naweek – Kosmos 94.1

Rugby-fees wag die naweek Rugby: Dit is hierdie naweek die tweede ronde van die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker en die Suid-Afrikaanse spanne, wat verlede week met vier oorwinnings uit vyf begin het, mik na nog ʼn sterk vertoning. In die Kampioenebeker is die Stormers die gashere vir La Rochelle, met die Bulle wat teen Lyon...

Lekker rugby die naweek in Kampioenebeker, Uitdaagbeker
Post

Lekker rugby die naweek in Kampioenebeker, Uitdaagbeker

Lekker rugby die naweek in Kampioenebeker, Uitdaagbeker Die Suid-Afrikaanse spanne mik na nog ʼn sterk vertoning in die tweede ronde van die Kampioenebeker en die Uitdaagbeker, nadat hulle verlede week met vier oorwinnings uit vyf weggespring het. In die Kampioenebeker is die Stormers die gashere vir die verdedigende kampioene, La Rochelle, met die Bulle teen...

Stormers is gereed vir die naweek
Post

Stormers is gereed vir die naweek

Stormers is gereed vir die naweek Die Stormers sê hulle gaan môre in die Welford Road-stadion spesiaal aandag gee aan Leicester Tigers se Wêreldbeker-wenners, Handré Pollard en Jasper Wiese. Die Kaapse span begin hulle tweede seisoen in die Kampioenebeker teen die Engelse span wat die rekord hou vir die meeste titels in die Premierliga. Pollard...

Farrell sal die naweek vir Saracens uitdraf
Post

Farrell sal die naweek vir Saracens uitdraf

Farrell sal die naweek vir Saracens uitdraf Owen Farrell gaan na verwagting fiks wees vir Saracens se eerste wedstryd in die Kampioenebeker die naweek in Pretoria teen die Bulle. Engeland se kaptein het Saterdag se nederlaag teen Northampton in die Premierskompetisie misgeloop weens ‘n ligte kniebesering. Sy beskikbaarheid behoort Saracens te versterk vir die verwagte...

Blitsbokke is saam met VSA en Brittanje die naweek
Post

Blitsbokke is saam met VSA en Brittanje die naweek

Blitsbokke is saam met VSA en Brittanje die naweek Die Blitsbokke is in Groep A, saam met Ierland, die VSA en Brittanje vir die Kaapstad-been van die Wêreldrugby-sewesreeks hierdie naweek. Die verdedigende kampioen, Samoa, is in Groep C saam met verlede jaar se naaswenners Nieu-Seeland, Australië en Kanada. Die Blitsbokke, wat Argentinië gister met 12-7...