Tag: naweek

Home naweek
Groot sokkeraksie in Walvisbaai die naweek
Post

Groot sokkeraksie in Walvisbaai die naweek

Groot sokkeraksie in Walvisbaai die naweek Sokker: Groot aksie word vandag en môre in die Debmarine premierliga verwag wanneer Blue Waters teen onderskeidelik Orlando Pirates en African Stars te staan kom. Blue Waters speel vandag om vier-uur teen Orlando Pirates, en sal môre-middag vier-uur met African Stars kragte meet. Beide wedstryde word op die Jan...

Sewe Wêreldbeker-wedstryde die naweek – Kosmos 94.1
Post

Sewe Wêreldbeker-wedstryde die naweek – Kosmos 94.1

Sewe Wêreldbeker-wedstryde die naweek Rugby: Vier wedstryde wag vandag op aanhangers in die Wêreldbekertoernooi, en nog drie môre. Namibië en Italië draf vanmiddag een-uur op die veld in Saint-Etienne, en half-vier is dit die beurt van Ierland en Roemenië in Bordeaux. Die tweemalige kampioen, Australië, en Georgië pak mekaar ses-uur in Saint-Denis, Parys. Engeland en...

Ligter beurtkrag die naweek – Kosmos 94.1
Post

Ligter beurtkrag die naweek – Kosmos 94.1

Ligter beurtkrag die naweek Eskom het aangekondig dat beurtkrag oor die naweek tussen fases drie en vier sal wissel. Woordvoerder Daphne Mokoena sê dit is danksy die herstel van sommige opwekkingseenhede terwyl beplande instandhouding nog aan die gang is. Volgens haar sal fase vyf-beurtkrag tot môreoggend vyf-uur voortduur. Mokwena sê Eskom sal Suid-Afrikaners in kennis...

Dwelms in Erongo – nuwe program die naweek geloods – Kosmos 94.1
Post

Dwelms in Erongo – nuwe program die naweek geloods – Kosmos 94.1

Dwelms in Erongo – nuwe program die naweek geloods Dwelms raak ‘n groot uitdaging, veral in die Erongo-streek, waar daar weekliks in Swakopmund en Walvisbaai, beslagleggings en arrestasies gemaak word. Die goewerneur van die streek, Neville Andre, sê die probleem wek groot kommer en daarom begin hulle die naweek met ‘n nuwe program. Post navigation...

Davin junior-toernooi die naweek op Swakop – Kosmos 94.1
Post

Davin junior-toernooi die naweek op Swakop – Kosmos 94.1

Davin junior-toernooi die naweek op Swakop Die Davin Swakopmund junior-toernooi van die Namibiese Tennis-vereniging vind die naweek op die kusdorp plaas. Tot dusver het 28 spelers geregistreer en die toernooi is oop vir spelers vanaf tien jaar tot 25 jaar oud. Die voorsitter van junior tennis in Namibië, Santie van der Walt het met Kosmos...

Daar’s 70 wat die naweek deelneem – Kosmos 94.1
Post

Daar’s 70 wat die naweek deelneem – Kosmos 94.1

Brandberg Backyard Ultra: Daar’s 70 wat die naweek deelneem Die tweede Brandberg Backyard Ultra-marathon vind die naweek op Uis plaas en dit beloof om ‘n groot een te wees met meer as 70 inskrywings. Die wegspring en eindstreep is by Brandberg Ruskamp met deelnemers wat letterlik in sirkels hardloop met elke loep wat 6,706 kilometer...

Fase 6-beurtkrag die hele naweek – Kosmos 94.1
Post

Fase 6-beurtkrag die hele naweek – Kosmos 94.1

Fase 6-beurtkrag die hele naweek Eskom sal na verwagting dwarsdeur die naweek fase 6-beurtkrag instel. Die kragverskaffer beplan om noodreserwes aan te vul om aanstaande week moontlike kragonderbrekings te verminder. Woordvoerder, Daphne Mokoena, sê die vraag na elektrisiteit gedurende die koue weer het vooruitskattings geklop en daartoe gelei dat reserwes uitgeput raak. Sy sê fase...