Richelieu Eagles verloor teen Nederland Namibië se Richelieu Eagles het hul tweede eendag-wedstryd van die IRK mans-krieketwêreldbeker Liga 2 teen Nederland verloor. Namibië het eerste gekolf en is vir 123 uitgeboul, waarna Nederland 124 vir drie in 27,2 boulbeurte aangeteken het. Bernard Scholz het die Namibiese rekord verbeter en die eerste speler geword wat in...
Tag: Nederland
Regse Wilders wen Nederland se verkiesing
Regse Wilders wen Nederland se verkiesing Die veteraan Nederlandse politikus, Geert Wilders, het teen die verwagting in die algemene verkiesing gewen. Sy Party voor de Vryheid het 37 setels ingepalm. Wilders word beskryf as ‘n populistiese leier, anti-Islam en anti-immigrasie, en sy oorwinning gaan beslis skokgolwe dwarsoor Europa stuur. Hy sal egter ander partye moet...
Verbod op pluimvee-invoere van Nederland, Denemarke weens voëlgriep – Kosmos 94.1
Verbod op pluimvee-invoere van Nederland, Denemarke weens voëlgriep Die direktoraat van veeartsenydienste in die landbouministerie sê die invoer en in transito-vervoer van lewende pluimvee, voëls en rou pluimvee-produkte vanuit Nederland en Denemarke is opgeskort as gevolg van ‘n uitbreking van voëlgriep, HPA1, in daardie lande. Dr. Albertina Shilongo, die hoof van die direktoraat, sê in...
Nederland sink Banyana – Kosmos 94.1
Sokker: Nederland sink Banyana Sokker: Banyana Banyana se geskiedkundige wêreldbekerveldtog is in Sydney deur Nederland beëindig. Die Nederlanders het Suid-Afrika met 2-0 geklop. Ondanks die nederlaag, sal die Banyana-span met groot trots kan terugkeer na Suid-Afrika. Hulle is die eerste nasionale sokkerspan – mans of vroue – wat tot die uitklopfase van die toernooi kon...
VSA speel gelykop met Nederland – Kosmos 94.1
Vrouesokker: VSA speel gelykop met Nederland Die verdedigende kampioene, Amerika, het daarin geslaag om vandag met een elk gelykop teen Nederland te eindig in hulle tweede wedstryd van die Vroue-wêreldbeker in Nieu-Seeland. Jill Roord het die Hollanders in die 17de minuut op koers geplaas met ‘n kliniese doelskop van die kant van die doelhok. Die...
Vragskip met 3 000 motors brand naby Nederland – Kosmos 94.1
Vragskip met 3 000 motors brand naby Nederland ʼn Bemanningslid is dood toe ʼn vragskip met bykans 3 000 motors aan boord naby die Nederlandse eiland, Ameland, aan die brand geslaan het. Die vaartuig het Dinsdag vanuit die hawe van Bremerhaven in Noord-Duitsland gevaar onderweg na Port Saïd in Egipte. Voorlopige ondersoeke toon die oorsaak...