Motorsport: Verstappen spring voor weg in Nederlandse Grand Prix Motorsport: Max Verstappen is in ‘n ideale posisie vir ‘n negende agtereenvolgende oorwinning van die seisoen, wat die rekord sal ewenaar, nadat hy die voorste wegspringplek ingepalm het by die Nederlandse Grand Prix op Zandvoort. Lando Norris van McLaren sal langs hom wegspring, met George Russell...
Tag: Nederlandse
Formule 1 hervat met Nederlandse Grand Prix – Kosmos 94.1
Motorsport: Formule 1 hervat met Nederlandse Grand Prix Motorsport: Die Formule Een-seisoen het met die Nederlandse Grand Prix hervat ná die middelseisoen-onderbreking nadat 12 van die 22 wedrenne afgehandel is. Red Bull se Nederlandse jaer, Max Verstappen, is ver voor op die punteleer, met 314 punte ná tien oorwinnings en 12 podium-verskynings. Sy Mexikaanse spanmaat,...
Nederlandse koalisie-regering stort in duie – Kosmos 94.1
Nederlandse koalisie-regering stort in duie Die Nederlandse regering het in duie gestort, nadat ‘n ooreenkoms oor beperkinge op immigrasie nie bereik kon word nie. Die regering van die eerste minister, Mark Rutte, wou die invloei van assielsoekers na Nederland beperk. Twee partye van die vierparty-koalsie het egter nie die stap gesteun nie, wat ‘n einde...
Nederlandse koning sal jammer sê vir slawerny – Kosmos 94.1
Nederlandse koning sal jammer sê vir slawerny Koning Willem-Alexander sal na verwagting vandag ‘n koninklike verskoning aanbied vir Nederland se betrokkenheid by slawerny, op ‘n geleentheid wat 150 jaar herdenk vandat slawe uit voormalige kolonies vrygelaat is. Internasionale media berig duisende afstammelinge van slawe uit Suriname en die Karibbiese eilande van Aruba, Bonaire en Curacao...