Bibi sê nee vir Biden, Rafah sal aangeval word Israeliese premier Benjamin Netanyahu het ‘n pleidooi van die Amerikaanse president Joe Biden verwerp om ‘n beplande grondaanval op Rafah, die laaste toevlugsoord in Gaza vir meer as ‘n miljoen ontheemdes, af te weer. Israel glo dat Hamas-militante daar skuiling soek. Jake Sullivan, nasionale veiligheidsadviseur van...
Tag: Nee
Kan vroue regtig alles hê? Nee, sê Lily Allen.
Kan vroue regtig alles hê? Nee, sê Lily Allen. “My kinders het my loopbaan verwoes. Ek is lief vir hulle, maar in terme van popster wees het hulle dit totaal verwoes,” sê Lily Allen. Die “om alles te hê” mite duur voort en is ‘n sê-ding wat in die 1980’s geskep is, en was ook die...
Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag
Tesourie sê nee vir verhoging in kindertoelaag Die DA sê hy is bekommerd omdat die Nasionale Tesourie volgens berigte die Menseregtekommissie se voorstel verwerp het dat die kindertoelaag tot die armoedegrens verhoog word. Tesourie het gebrek aan fondse as rede aangevoer. Bridget Masango van die DA sê die kommissie se voorstel sou die toelaag van...
Bibi sê nee vir Hamas se vrylatingsvoorwaardes
Bibi sê nee vir Hamas se vrylatingsvoorwaardes Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, het Hamas se voorwaardes om die oorlog te beëindig en die gyselaars in Gaza vry te laat, verwerp. Hy sê in ruil vir die gyselaars se vrylating, eis Hamas die einde van die oorlog, die onttrekking van Israelse magte uit Gaza en...
Nee, Windhoek se swembaddens is oop!
Nee, Windhoek se swembaddens is oop! Stad Windhoek het onlangs aangekondig dat munisipale swembaddens in die hoofstad gedurende Desember gesluit sal wees, omdat daar geen lewensredders is nie. Die Stad het onder skerp kritiek deurgeloop hieroor. Kosmos 94.1 Nuus het met die Stad se woordvoerder, Lydia Amutenya, gepraat wat sê dat die swembaddens nie gesluit...
Nee, geen Namibiese troepe na DRK!
Nee, geen Namibiese troepe na DRK! President Hage Geingob het die regering se besluit herhaal om nie troepe na die Demokratiese Republiek van die Kongo te ontplooi as deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se vredesending nie. Verlede week het die SAOG en die DRK-regering ‘n ooreenkoms onderteken vir die ontplooiing van troepe om die plaag...
Nee, geen vraestelle het uitgelek
Nee, geen vraestelle het uitgelek Die departement van basiese onderwys in die buurland het vals gerugte op sosiale media dat sommige matriekvraestelle uitgelek het, veroordeel. Altesaam 136 van die 231 vraestelle is reeds sonder voorval geskryf. Die departement se woordvoerder, Elijah Mhlanga, sê die vals plasings op sosiale media is misleidend en wil onnodige verwarring...
Kameelperd-bolla vir juwele? Dit was toe nee…
Kameelperd-bolla vir juwele? Dit was toe nee… Federale doeane-beamptes in Minneapolis in die Amerikaanse deelstaat Minnesota, was geskok toe kameelperdmis in ‘n Iowa-vrou se bagasie gevind het. Die vrou het die klein boksie na ‘n vakansie in Kenia saam met haar teruggebring en is gedwing om dit verklaar toe sy uitgewys is vir ‘n bagasie-ondersoek. Beamptes het 15 keutels gevind en die vrou het...
Aussies sê nee vir inheemse ‘stem’ by wetgewer
Aussies sê nee vir inheemse ‘stem’ by wetgewer Australiese inheemse leiers het vandag gevra vir ‘n week van stilte en besinning nadat ‘n referendum om die Eerste Inwoners in die grondwet te erken deur ‘n meerderheid van die bevolking verwerp is. Meer as 60 persent van Australiërs het Saterdag ‘’Nee gestem in die landmerk-referendum, die...
Blossom is back with ‘Ombili Nee’
SENSATIONAL vocalist Blossom says she’s back to take over her position as queen of Namibian love songs once more. This comes after the brand new music video for the song ‘Ombili Nee’, which translates to ‘I’m Sorry’, was released over the weekend. The trending track was produced by Slage Pro Studio. The music video was...