Tag: neem

Home neem
Post

Produksiewaardes van byna alle vee-sektore neem toe

Produksiewaardes van byna alle vee-sektore neem toe Gedurende 2023 het die beraamde produksiewaardes van die bees- en skaapsektore groei van onderskeidelik 13,88 persent en 39,93 persent ervaar, maar die boksektor het ‘n 13,51 persent waardedaling getoon, sê die Namië Landbou-unie in sy nuutste kwartaallikse verslag. Die suiwelbedryf het ‘n groei van 5,88 persent in produksiewaarde...

GBV-gevalle neem nie af nie maar, meer word gerapporteer
Post

GBV-gevalle neem nie af nie maar, meer word gerapporteer

GBV-gevalle neem nie af nie maar, meer word gerapporteer Geslagsgebaseerde geweld teen mans vind waarskynlik plaas teen ‘n soortgelyke tempo as voorheen, maar meer sake word gerapporteer. Dit is ‘n positiewe tendens omdat meer mans hulp soek. Samelewingsverwagtinge van manlikheid kan mans skaam laat voel om sake aan te meld. Hierdie stigma kan dalk besig...

Spanning tussen Somalië, Ethiopië neem toe
Post

Spanning tussen Somalië, Ethiopië neem toe

Spanning tussen Somalië, Ethiopië neem toe Somalië se regering het opdrag gegee vir die uitsetting van Ethiopië se ambassadeur en die sluiting van twee konsulate. Addis Abeba word beskuldig van blatante inmenging in Somalië se interne sake. Somalië is vasgevang in ‘n hewige geskil met Ethiopië oor ‘n maritieme ooreenkoms wat Addis Abeba met die...

ANC-regering neem kennis van biodiversiteitsekonomie
Post

ANC-regering neem kennis van biodiversiteitsekonomie

ANC-regering neem kennis van biodiversiteitsekonomie Die buurland se omgewingsminister, Barbara Creecy, sê die regering werk hard om beleidsekerheid en ʼn sterk beleidsbasis vir die bewaring van biodiversiteit te verskaf. Die Kabinet het onlangs kennis geneem van die Nasionale Biodiversiteit-ekonomiestrategie. Creecy het die eerste Biodiversiteitsekonomie- en -beleggingsindaba toegespreek. Sy sê die strategie is daarop gemik om...

Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords
Post

Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords

Kliniek haas om aksie te neem oor Kate se mediese rekords Die uitvoerende hoof van ‘n Britse hospitaal het onderneem om alles moontlik te doen ná bewerings dat die Prinses van Wallis se mediese inligting uitgelek het. Al Russell het reageer op beskuldigings dat personeel by die London Clinic probeer het om toegang te verkry...

Philip Snyman neem oor by Blitsbokke
Post

Philip Snyman neem oor by Blitsbokke

Philip Snyman neem oor by Blitsbokke Die Springbok Sewes se hulpafrigter, Philip Snyman, is tot Juliemaand bevorder tot hoofafrigter in die plek van Sandile Ngcobo ná die Blitsbokke se onlangse teleurstellende uitslae. Ngcobo keer terug as afrigter van die Sewes Akademie. Die Blitsbokke, wat in 12 van die vorige 16 Wêreld-sewesseisoene onder die voorste twee...

NamRA neem, en gee ook terug
Post

NamRA neem, en gee ook terug

NamRA neem, en gee ook terug Die Namibiese Inkomstediens, NamRA, sê hulle het reeds 46 941 belasting terugbetalings suksesvol afgehandel. Dit het aan 46 772 individuele salaristrekkers en penionarisse gegaan, uit ‘n totaal van 78 441 belasting-opgawes wat verwerk is. Die totale waarde van die terugbetalings is bykans 101 miljoen Namibiese dollar, wat aansienlike finansiële...

Namibië neem in 7 sportkodes deel by Afrikaspele
Post

Namibië neem in 7 sportkodes deel by Afrikaspele

Namibië neem in 7 sportkodes deel by Afrikaspele Namibië stuur ‘n span van 78 verteenwoordigers na die 13de Afrikaspele wat Vrydag in Ghana afskop, tot 23 Maart. Namibiërs sal in sewe sportkodes deelneem. Atletiek Namibië het die grootste aandeel van 25 atlete, saam met ‘n gesamentlike 30 spelers in die nasionale mans- en vrouekrieketgroepe, die...

Dol-koedoes neem toe, boere moet oplet
Post

Dol-koedoes neem toe, boere moet oplet

Dol-koedoes neem toe, boere moet oplet Toenemende gevalle van hondsdolheid onder koedoes word die afgelope paar weke gerapporteer. Die Namibiese Landbou-unie bedank sy lede wat hierdie gevalle aanmeld. Daar moet onthou word dat hondsdolheid ‘n aanmeldbare siekte volgens wetgewing is. Dit maak nie saak onder watter diere dit voorkom nie. Beeste, honde, jakkalse, wild –...