Bank van Japan verhoog rentekoers van negatief tot positief: 0% tot 0,1% Die Bank van Japan het vir die eerste keer in 17 jaar die land se sleutel-rentekoers verhoog van minus 0,1-persent tot ‘n reeks van nul tot 0,1-persent. Die besluit volg nadat salarisse opgeskiet het weens stygende verbruikerspryse, en beteken geen land ter wêreld...
Tag: negatief
Vervoer-infrastruktuur raak kommoditeite, ekonomiese sektore negatief
Vervoer-infrastruktuur raak kommoditeite, ekonomiese sektore negatief Die senior ekonoom van FNB in die buurland, Thanda Sithole, sê hoewel die hoogtepunt van intense beurtkrag verby is, het die Suid-Afrikaanse mynbousektor steeds te doen met voortgesette uitdagings wat deur hawe- en spoor-infrastruktuur swakhede veroorsaak word. Hy voeg by die dinamika van eksterne vraag gaan ‘n sleutelrol speel...
Denosa sê begrotingbesnoeiings sal dienslewering negatief raak
Denosa sê begrotingbesnoeiings sal dienslewering negatief raak Die buurland se verplegingsvakbond Denosa is uiters bekommerd oor die negatiewe impak van begrotingsbesnoeiings op die gehalte van gesondheidsorgdienste aan pasiënte in die land se gesondheidsgeriewe. Die Nasionale Tesourie se begrotingsbeperkings het wydverspreide reaksie uitgelok. Die woordvoerder van Denosa, Sibongiseni Delihlazo, sê gesondheidsdepartemente moet voldoende personeel hê om...