Smokkelaars vlug, los nege opblaasbote in Polokwane Operasie Vala Umgodi het gelei tot die beslaglegging op nege opblaasbote nadat drie vermeende smokkelaars die gereg ontvlug het by Chirumbu in die Vhembe-distrik in Limpopo. Die gesamentlike operasie van wetstoepassingsagentskappe, waarby die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag betrokke is, het Woensdag smokkelbedrywighede langs die Limpoporivier geteiken, insluitend onwettige immigrante...
Tag: Nege
Drie dood, nege beseer toe vliegtuigskuur intuimel
Drie dood, nege beseer toe vliegtuigskuur intuimel Vyf mense is steeds in ‘n bedenklike toestand in die hospitaal nadat ‘n vliegtuigskuur langs ‘n Amerikaanse vliegveld ingetuimel en drie mense gesterf het. Nog vier mense is beseer tydens die voorval naby die Boise-vliegveld in Idaho. Die metaalstruktuur was in aanbou vir ‘n onderneming wat privaat vliegtuigverhurings...
Nege dood in Aussie storms
Nege dood in Aussie storms Nege mense is in Australië dood nadat hewige donderstorms die land se ooste oor die Kersvakansie getref het. Volgens die owerhede was meeste van die sterftes verdrinkings, toe mense deur stormwater meegesleur is. Een vrou is dood toe ‘n boom op haar geval het. Wilde weer het die state Victoria,...
SA-ontvoeringskrisis: Nege, insluitend polisielid, vas
SA-ontvoeringskrisis: Nege, insluitend polisielid, vas Vanuit Suid-Afrika sê die polisiediens, nege verdagtes, waaronder ʼn polisielid, is vasgetrek omdat hulle vermoedelik ʼn ontvoering-sindikaat bedryf het met hoofsaaklik Portugese sakelui in hulle visier. Die polisiewoordvoerder, Athlenda Mathe, sê die sindikaat was volgens berigte betrokke by minstens vyf ontvoerings van Portugese sakelui waar lospryse by die families geëis is. Sy sê...
Nege gestremdes dood ná brand in ooste van Frankryk – Kosmos 94.1
Nege gestremdes dood ná brand in ooste van Frankryk Nege mense is dood en twee word vermis nadat ‘n brand uitgebreek het in ‘n gebou in Wintzenheim in die ooste van Frankryk, naby die grens met Duitsland. Die gebou het ‘n groep mense met gestremdhede gehuisves. Sewentien mense is uit die gebou gered, waarvan een...