Tag: Negende

Home Negende
Skedelkus negende beste strand ter wêreld
Post

Skedelkus negende beste strand ter wêreld

Skedelkus negende beste strand ter wêreld Namibië se Skedelkus is in geheel as die negende beste strand ter wêreld deur Beach Atlas vir 2024 aangewys. Boulders Beach naby Simonstad beklee die tweede plek op die lys. Die strand is veral bekend vir sy pikkewyne wat permanente inwoners is. Kriteria wat vir die toekenning Golden Beach...

Negende Navachab-halfmarathon in September op Karibib – Kosmos 94.1
Post

Negende Navachab-halfmarathon in September op Karibib – Kosmos 94.1

Negende Navachab-halfmarathon in September op Karibib Die negende Navachab-halfmarathon vind op Saterdag 16 September by die Usab-sportvelde op Karibib plaas. Groot pryse is op die spel met ‘n totaal van 158 000 Namibiese dollar in prysgeld. Inskrywings beloop 80 dollar vir geregistreerde en senior atlete en dit is gratis vir junior atlete. Vervoer sal deur...