Olieprys neig opwaarts na aanvalle op Houthi-rebelle Oliepryse het met meer as 2 persent gestyg na Amerika en Brittanje aanvalle teen Houthi-militêre teikens in Jemen uitgevoer het in weerwraak vir aanvalle deur die Iran-gesteunde groep op skepe in die Rooisee. Die Houthi-rebelle het intussen gesê hulle sal hul aanvalle verskerp. Vir die eerste keer in...
Tag: neig
Damvlakke neig steeds laer – Kosmos 94.1
Damvlakke neig steeds laer Volgens NamWater se jongste dambulletin is bronne vir die sentrale gebied tans op 29,3 persent met Von Bach op 19,5 persent van kapasiteit en Swakoppoort wat 56,6 persent vol is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is daar net meer as 1,7 miljoen kubieke meter water vanuit Hardapdam in die...
Olie neig verder op, aangedryf deur Chinese beleidsaanpassings – Kosmos 94.1
Olie neig verder op, aangedryf deur Chinese beleidsaanpassings Oliepryse het vanoggend verder gestyg in reaksie op China se onverwagse verlaging van sy belangrikste beleidskoerse vir die tweede keer in drie maande. Brent neig na 87 Amerikaanse dollar ‘n vat. China het sy eenjaar-middeltermyn leningsfasiliteit met 15 basispunte verlaag tot 2,5 persent. Die mark het verwag...
Renosterstropery neig na ‘n sikliese aard – Kosmos 94.1
Renosterstropery neig na ‘n sikliese aard Die Namibiese regering sê daar is ‘n sikliese neiging in renosterstropery in die land. Hoë getalle arrestasies van stropers en ander rolspelers in reaksie op ‘n stropingspiek lei tot ‘n tydelike afname in stropery totdat taktieke aangepas word wat weer getalle opstoot. Die goeie nuus is dat sedert 2018,...