SA se Sioniste het kommer oor ANC se neiging na Palestina Die Suid-Afrikaanse Sionistiese Federasie sê hy veroordeel Suid-Afrika se toenemend vyandige en diskriminerende posisie teenoor Israel. Die organisasie se reaksie volg op Israel se besluit om sy ambassadeur in Suid-Afrika, Eliav Belotserkovsky, te herroep, aangesien die Parlement na verwagting sal stem oor die sluiting...
Tag: Neiging
Konstruksiebedryf het neiging om nie belasting oor te betaal nie – Shivute
Konstruksiebedryf het neiging om nie belasting oor te betaal nie – Shivute Die Namibiese Inkomste-agentskap het sy sektor-spesifieke belanghebbende-sessie met die konstruksiebedryf afgehandel. Die agentskap poog om belastingverwante prosedures te stroomlyn en deursigtigheid en nakoming binne die bedryf te bevorder. Sam Shivute, die agentskap se kommissaris, deel dat daar in die konstruksiebedryf meer as 14...
Neiging in energie-oorgang kan ontginning plaaslik bedreig – Kosmos 94.1
Neiging in energie-oorgang kan ontginning plaaslik bedreig Internasionale media berig dat die petroleum-kommissaris Maggy Shino sê besprekings oor die energie-oorgang is ‘n uitdaging vir Namibië. Internasionaal is daar groot druk om na groen of volhoubare energiebronne oor te skakel, te midde van reuse-olieontdekkings in die land. Shino sê as Namibië nie ‘n nuwe bespreking oor...