Kaapstad, Durban ontvang ook meer skepe, nes Walvis Nes by Namport in Walvisbaai aangemeld is, het die Transnet Nasionale Hawe-owerheid in die buurland ook ‘n oplewing aangemeld in vaartuie wat vasmeerdienste in Durban en Kaapstad versoek, moontlik as gevolg van herleiding van die Suez-kanaal te midde van Houthi-aanvalle. Met agterstande in die hawens, word meer...
Tag: Nes
‘Maak water-installasies dief-bestand, nes vir olifante’
‘Maak water-installasies dief-bestand, nes vir olifante’ Die landbouministerie is besig met die installering van waterpompe en mini-ontsoutingsaanlegte in verskillende gebiede landwyd. Die ministerie het egter voorheen sy kommer gedeel oor waterpompe wat gesteel word wat dorpe sonder water laat. Landbou-minister Calle Schlettwein, het onlangs die diefstal van waterpompe as krimineel bestempel en dit beskryf as...
Winde moet Bibi arresteer, nes hy met Putin gedreig het
Winde moet Bibi arresteer, nes hy met Putin gedreig het Die Palestine Solidarity Campaign Cape Town skaar hom by godsdiens-organisasies, die burgerlike samelewing, politieke partye en menseregtegroepe wat eis die Wes-Kaapse regering moet sy onomwonde steun en solidariteit met die mense van Palestina betoon, net soos hulle by die mense van Oekraïne gestaan het. Die...
Hillary Clinton sê Trump is nes Hitler
Hillary Clinton sê Trump is nes Hitler Hillary Clinton het Donald Trump met Adolf Hitler vergelyk terwyl sy ‘n waarskuwing oor die gevare van ‘n tweede Trump-presidentskap gerig het. Trump terug in die Withuis, het Clinton Woensdag tydens ‘n verskyning op ABC se geselsprogram The View gesê, “Dit sal die einde wees van ons land...
Nes Namibië, sukkel SA ook met ontwikkelingsplanne
Nes Namibië, sukkel SA ook met ontwikkelingsplanne Die Beplanningskommissie in Suid-Afrika sê hy is besig met die voltooiing van die Nasionale Ontwikkelingsplan. Dit is nou tien jaar na die aanvaarding van die plan en die regering loop onder kritiek deur omdat hy nie die teikens in die plan gehaal het nie. Die kommissie het ‘n spitsberaad gehou...
Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging – Kosmos 94.1
Nes plaaslik, is dwelmmisbruik in buurland ook uitdaging Die Transformation Alliance in Tshwane sê hy is in gesprek met die Gautengse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling om nóg maniere te vind om dwelmmisbruik in die metro te bekamp. In Mei is die Stad Tshwane se veldtog teen dwelmmisbruik versterk deur die bekendstelling van minstens 100 gemeenskapsmonitors. Mpho Baloyi van die Transformation Alliance, sê dwelmmisbruik het...