Tag: Net

Home Net
Bekyk ‘n bedreigde Kaliforniese kondor-eier van binne af net voor dit uitbroei
Post

Bekyk ‘n bedreigde Kaliforniese kondor-eier van binne af net voor dit uitbroei

Bekyk ‘n bedreigde Kaliforniese kondor-eier van binne af net voor dit uitbroei Die 250ste Kaliforniese kondor-kuiken wat uitgebroei het by die San Diego dieretuin is ‘n noemenswaardige mylpaal vir ‘n spesie wat net-net uitwissing ontduik het. Die 250 kuikens help om die bedreigde voël-spesie van die rand van uitwissing terug te bring. Soos elke kondor-eier...

Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie
Post

Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie

Dis nie net Rundu wat sertifisering van Klas-A abattoir ontvang het nie Die Rundu Abattoir is tot Klas A-status opgegradeer deur die Direktoraat Veeartsenydienste, wat beteken vleis en vleisprodukte van die abattoir sal nou suid van die rooilyn verhandel en na internasionale markte uitgevoer word. Die Lewendehawe- en Lewendehaweprodukte-raad het die registrasie goedgekeur en sê...

Boere beset plaas net buite Gobabis
Post

Boere beset plaas net buite Gobabis

Boere beset plaas net buite Gobabis ‘n Groep boere wat in die munisipale gebied van Gobabis onwettig vee aangehou het en vir ‘n geruime tyd gestry het met die munisipaliteit, het plaas Witsand, ongeveer 130 kilometer wes van Gobabis onwettig beset. Die plaas lê reeds vier jaar braak en is deur die regering gekoop om...

Zim sukkel nie net met kos nie… water ook
Post

Zim sukkel nie net met kos nie… water ook

Zim sukkel nie net met kos nie… water ook Reaksie word ontvang op die verklaring van ‘n ramptoestand in Zimbabwe na meer as 80 persent van die land onder droogte toestande verkeer. President Emmerson Mnangagwa sê die land het hulp van meer as 2 miljard Amerikaanse dollar nodig om miljoene te voed wat honger in...

NBL’s net revenue surges 15% to N$2bn, beer volumes down 13.7%
Post

NBL’s net revenue surges 15% to N$2bn, beer volumes down 13.7%

Peter Simons Managing Director DB Breweries for NZ Herald Business feature. 23 February 2018 New Zealand Herald Photograph by Dean Purcell. Namibia Breweries Limited (NBL) reported a 15% increase in net revenue to N$2.139 billion for the six months ending 31 December 2023 attributed to strategic price adjustments and the successful integration of the Distell...

Taylor Swift word eerste dollar-miljardêr net uit musiek
Post

Taylor Swift word eerste dollar-miljardêr net uit musiek

Taylor Swift word eerste dollar-miljardêr net uit musiek Die Amerikaanse sanger-liedjieskrywer Taylor Swift het die eerste kunstenaar geword wat dollar-miljardêrstatus bereik, net gebaseer op musiek. Die gerekende Amerikaanse saketydskrif Forbes beraam haar fortuin op ‘n verstommende 1,1-miljard-dollar, of 20,8-miljard-rand. Ander kunstenaars, soos Rihanna en Jay-Z, se fortuine berus deels op hulle vermaak-belange en mode-handelsmerke. Die...

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie
Post

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie

Mbumba skakel nie net met tradisionele leiers in Noorde: presidensie Die presidensie verwerp bewerings in die media dat President Nangolo Mbumba slegs met tradisionele leiers in die Noordelike gebiede skakel. Die presidensie sê in ‘n verklaring Mbumba is verbind tot nasiebou en sal altyd poog om tradisionele leiers te ontmoet wanneer hy werk-besoeke buite die...

Waterkrisis: ANC skep net rampe, sê VF+
Post

Waterkrisis: ANC skep net rampe, sê VF+

Waterkrisis: ANC skep net rampe, sê VF+ Die Vryheidsfront Plus sê die waterkrisis beklemtoon hoe verwyderd die ANC van die werklikheid is. Die VF Plus sê alles wat die ANC aanraak, verander in ’n totale ramp deurspek met korrupsie en onbevoegdheid. Die party het die regering se plan gekritiseer om ’n nasionale waterhulpbron-infrastruktuuragentskap te stig,...

Dis nie net vir ‘bring Air Namibia terug’ nie
Post

Dis nie net vir ‘bring Air Namibia terug’ nie

Dis nie net vir ‘bring Air Namibia terug’ nie Die belangrikheid van ‘n nasionale lugredery hang af van ‘n land se spesifieke omstandighede. Dit kan ‘n beduidende ekonomiese dryfveer wees, nasionale identiteit bevorder en strategiese voordele bied, maar dit moet ook opgeweeg word teen potensiële koste en ondoeltreffendheid. Met die likwidasie van Air Namibia het...

Nored sukkel net so met koperkabeldiefstal
Post

Nored sukkel net so met koperkabeldiefstal

Nored sukkel net so met koperkabeldiefstal Baie ontwikkelende lande ervaar ‘n toename in koperkabeldiefstal. Diewe steel die kabels wat elektrisiteit en telefoonlyne dra, wat kragonderbrekings veroorsaak en kommunikasie ontwrig. Hierdie stroomonderbrekings benadeel besighede, noodsaaklike dienste en die alledaagse lewe van inwoners. Koperdiefstal is ook aan die toeneem in Namibië. Kosmos 94.1 Nuus het gepraat met...