Tag: Netanyahu

Home Netanyahu
Netanyahu onderneem om Hamas te vernietig
Post

Netanyahu onderneem om Hamas te vernietig

Netanyahu onderneem om Hamas te vernietig Israeliese eerste minister Benjamin Netanyahu onderneem om Hamas te vernietig en om voort te gaan met sy grondoffensief in Rafah, terwyl duisende betogers eis hy word verwyder. Hy het inwoners van Israel in ʼn toespraak op televisie verseker hy sal alles moontlik doen om te verseker gyselaars wat deur...

Netanyahu keur Gaza-onderhandelings goed – Kosmos 94.1
Post

Netanyahu keur Gaza-onderhandelings goed – Kosmos 94.1

Netanyahu keur Gaza-onderhandelings goed Die Isrealse eerste minister, Benjamin Netanyahu, het nuwe onderhandelings oor ‘n skietstilstand in Gaza goedgekeur – ‘n dag na die wêreld se hoogste hof Israel beveel het om toe te sien dat dringende humanitêre hulp die Palestynse gebied bereik. Die jongste beslissing van die Internasionale Geregshof volg na Suid-Afrika die hof...

Vertroue in Netanyahu daal skerp
Post

Vertroue in Netanyahu daal skerp

Vertroue in Netanyahu daal skerp ‘n Navorser by Chatam House, die Britse dinkskrum, sê Israeli’s vertrou nie vir Benjamin Netanyahu nie. Volgens Yossi Mekelburg het sy aanpassings aan die regstelsel die eerste probleme veroorsaak en nou handel sy voortgesette premierskap oor of hy die oorlog in Gaza gaan voortsit of nie. Post navigation Source link

Netanyahu uitdagend oor moontlike Rafah-aanval
Post

Netanyahu uitdagend oor moontlike Rafah-aanval

Netanyahu uitdagend oor moontlike Rafah-aanval Israel se eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê diegene wat teen ‘n Rafah-offensief gekant is, sê eintlik vir Israel om die oorlog teen Hamas te verloor. Verskeie lande, insluitend Amerika en Brittanje, het Netanyahu gewaarsku om nie soldate na Rafah te stuur nie, veral oor die kommer oor burgerlikes wat daar...

Israel Gaza: Netanyahu vows to press ahead with Rafah offensive
Post

Israel Gaza: Netanyahu vows to press ahead with Rafah offensive

Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu has insisted his troops will advance on the Gazan city of Rafah, defying outside pleas to reconsider. French President Emmanuel Macron was among those warning Mr Netanyahu off, telling him the human cost of Israel’s operation in Gaza was “intolerable”. But Mr Netanyahu has ordered his army to prepare for...

Netanyahu vasbeslote om met Rafah-aanval voort te gaan
Post

Netanyahu vasbeslote om met Rafah-aanval voort te gaan

Netanyahu vasbeslote om met Rafah-aanval voort te gaan Die Israeliese eerste minister, Benjamin Netanyahu, sê sy land se weermag gaan voort met sy beplande aanval in die dorp Rafah, in Gaza, en hou vol ‘n ontruimingsplan word beplan. Rafah het die jongste skuilplek vir meer as die helfte van die Gaza-strook se bevolking van 2,3-miljoen...

Netanyahu verwerp Internasionale Geregshof-besluit – Kosmos 94.1
Post

Netanyahu verwerp Internasionale Geregshof-besluit – Kosmos 94.1

Netanyahu verwerp Internasionale Geregshof-besluit Israel se eerste minister Benjamin Netanyahu het die besluit van die Internasionale Geregshof ten sterkste verwerp, en Israel se onwrikbare verbintenis tot internasionale gereg en sy inherente reg op selfverdediging bevestig. Netanyahu het, wat hy noem, die valse beskuldiging van volksmoord, veroordeel, en noem dit verregaande en diskriminerend. Teen die agtergrond...

Netanyahu publicly rejects US push for Palestinian state
Post

Netanyahu publicly rejects US push for Palestinian state

Israeli Prime Minister Benjamin Netanyahu says he has told the United States that he opposes the establishment of a Palestinian state once the conflict in Gaza comes to an end. In a news conference, a defiant Mr Netanyahu vowed to press on with the offensive in Gaza “until complete victory”: the destruction of Hamas and...

Israeli’s kritiseer Netanyahu se leierskap
Post

Israeli’s kritiseer Netanyahu se leierskap

Israeli’s kritiseer Netanyahu se leierskap Voormalige Israeliese militêre, politieke en intelligensiebeamptes spreek twyfel uit oor die leierskap van premier Benjamin Netanyahu, terwyl debat woed oor die reaksie op die Hamas-aanvalle. Voormalige premier Ehud Barak sê hy glo nie dat mense Netanyahu vertrou om te lei wanneer hy onder die las van so ‘n verwoestende gebeurtenis...