Piesangboere in KZN skakel oor na neute Die KwaZulu-Natal Banana Company sê daar is wêreldwyd ‘n groeiende aanvraag na makadamianeute. Daarom het ‘n aantal Suid-Afrikaanse piesangsboere oorgeslaan na makadamiaboerdery. Sowat 80 persent van die piesangboere in KZN se Suidkus is lede van die maatskappy en die meeste van hierdie boere het op dele van hulle...
December 14, 2024