Smith soek nie-inmengingsbevel teen Trump Die aanklaer in die verkiesingsinmengingsaak teen Donald Trump het ‘n regter vir ‘n nie-inmengingsbevel teen hom gevra. Dit sal die voormalige Amerikaanse president beperk oor wat hy in die openbaar oor die saak mag sê. Die spesiale aanklaer, Jack Smith, se aansoek lui dit sal die teistering van getuies en...
December 27, 2024