Kolisi sê Leinster is gelukkig om Nienaber te kry Hoofafrigter Jacques Nienaber se tyd by die Springbokke nader sy einde en hy vertrek binnekort na Leinster in Ierland. Die Wêreldbeker-eindstryd, sy tweede oorwinning met die span nadat hy in 2019 Rassie Erasmus se hulpafrigter was, was sy laaste wedstryd as Bok-breier. SA Rugby het vroeër...
Tag: Nienaber
Jacques Nienaber sê dankie – Kosmos 94.1
Jacques Nienaber sê dankie Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber het Suid-Afrika bedank vir hulle inspirasie om die All Backs te oorkom vir ‘n derde agteeenvolgende een-punt-oorwinnning. Die sege gisteraand het die Wêreldbeker-titel vir die vierde keer aan die Bokke besorg wat ‘n nuwe rekord is. Nienaber sê die oorwinning van 12-11 was vir al hulle ondersteuners...
Rugby: Nienaber, Etzebeth, Libbok benoem vir toekennings
Rugby: Nienaber, Etzebeth, Libbok benoem vir toekennings Die Springbok-afrigter Jacques Nienaber, die slot Eben Etzebeth en die losskakel Manie Libbok is onder die uitstaande benoemings vir die 2023 Wêreldrugby-toekenningseremonie wat Sondag in Parys plaasvind – ‘n dag na die Wêreldbeker-eindstryd. Nienaber is benoem as afrigter van die jaar, en Etzebeth in die vyftienman-spel se Speler...
Nienaber sê die naweek is die einde van ‘n era
Nienaber sê die naweek is die einde van ‘n era Saterdag sal die einde van ‘n era wees wanneer die Springbokke die All Blacks in die Wêreldbeker-eindstryd in Parys aanpak. Die Bok-afrigter, Jacques Nienaber, sal ná vyf jaar by die span afskeid neem nadat hy eers Rassie Erasmus se assistent was, en toe die hoofafrigter...
Nienaber backs halfbacks Libbok, Reinach to take down France
South Africa head coach Jacques Nienaber said he believed his surprise starting half-backs of Manie Libbok and Cobus Reinach are the best men for orchestrating the defeat of hosts France in Sunday’s Rugby World Cup quarter-final. Flyhalf Libbok and scrumhalf Reinach have been preferred to 2019 World Cup winning duo Handre Pollard and Faf de...
Nienaber maak eers Vrydag sy Bokspan teen Frankryk bekend
Nienaber maak eers Vrydag sy Bokspan teen Frankryk bekend Rugby: Die Springbok-hoofafrigter, Jacques Nienaber, beplan om eers Vrydagoggend sy span vir die Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Frankryk bekend te maak. Die besluit word gesien as ‘n manier om die gashere tot op die laaste oomblik aan die raai te hou. Kenners meen die Franse afrigter, Fabien Galthie,...
Nienaber gesels oor Tonga-kragmeting – Kosmos 94.1
Nienaber gesels oor Tonga-kragmeting Nie minder nie as vyf groepwedstryde wag hierdie naweek op ondersteuners op die Wêreldbekertoernooi in Frankryk. Argentinië en Chili begin vanmiddag die aksie, gevolg deur die kragmeting tussen Fidji en Georgiё. Daarna sê Skotland en Roemenië mekaar die stryd aan. Môre speel Australië teen Portugal, voor die Springbokke hulle groepsverpligtinge teen...
Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland
Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, het 13 veranderings aangebring aan die groep van 23 vir hul belangrike Wêreldbeker-kragmeting Saterdag teen Ierland in Parys. Spelers soos kaptein Siya Kolisi, Pieter-Steph du Toit, Faf de Klerk, Cheslin Kolbe, Damian de Allende en Manie Libbok keer almal terug na die beginspan. Die slot Eben Etzebeth is ook terug na die skouerbesering wat hom teen Skotland...
Nienaber sê Springbokke kan nóg beter vaar – Kosmos 94.1
Rugby: Nienaber sê Springbokke kan nóg beter vaar Rugby: Die Springbokke sê hulle lees nie te veel in hul oorwinning oor Nieu Seeland in die opwarmingswedstryd in aanloop tot die Rugbywêreldbeker nie. Saterdagaand was die laaste wedstryd voordat die Bokke hul wêreldtitel in Frankryk moet verdedig. Met die Springbokke se vyf drieë teenoor die All...
Nienaber wants more from Springboks after Wales rout
South Africa coach Jacques Nienaber urged his side to even great heights after the Rugby World Cup holders impressed in a 52-16 warm-up win over Wales in Cardiff on Saturday. The Springboks ran in eight tries against an injury-hit Wales during a display that featured sharp interplay by their backs as well as the forward...