Parkhouse waarsku oor nie-nakoming deur werkgewersverenigings Reaksie word ontvang op die arbeidsministerie se aankondiging dat net vyf uit 47 vakbonde en twee uit 17 werkgewersverenigings die Arbeidswet nakom. Die organisasies is by die kantoor van die arbeidskommissaris geregistreer maar, dien nie ouditverslae, ingevolge die wet, in nie. Die arbeidsministerie sê sommige het sedert registrasie nog...
November 17, 2024