Tag: nieregeringsorganisasies

Home nieregeringsorganisasies
Nie-regeringsorganisasies ‘nie doeltreffend’ – Kosmos 94.1
Post

Nie-regeringsorganisasies ‘nie doeltreffend’ – Kosmos 94.1

Nie-regeringsorganisasies ‘nie doeltreffend’ Vandag is Wêrelddag vir nie-regeringsorganisasies en die buurland se maatskaplike ontwikkeling-minister, Lindiwe Zulu, sê ‘n gebrek aan vaardighede, infrastruktuur en institusionele ondersteuning belemmer nie-winsgewende organisasies se doeltreffendheid. Dit is dus noodsaaklik om die vermoë van NRO’s en organisasies sonder winsbejag op te bou om volhoubare en betekenisvolle projekte te verseker. Die aantal...

ANC wil ook meer weet van nie-regeringsorganisasies
Post

ANC wil ook meer weet van nie-regeringsorganisasies

ANC wil ook meer weet van nie-regeringsorganisasies Die Nasionale Vergadering in die buurland het ‘n mosie aanvaar om ‘n ad hoc-komitee aan te stel om die Wysigingswetsontwerp op Algemene Intelligensiewette te oorweeg. Dit beteken nie-regeringsorganisasies kan beter dopgehou word om te keer dat hulle terrorismegroepe finansier. Die wetgewing sal die aanbevelings van die presidensiële hoëvlak-hersieningspaneel oor die Staatsveiligheidsagentskap insluit. Dit sal ook die instellingsplan vir die Staatskapingskommissie se...