Tag: Nigeriese

Home Nigeriese
Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer
Post

Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer

Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer Die voormalige hoof van Nigerië se sentrale bank sal na verwagting Maandag in ‘n hof in Lagos verskyn nadat nuwe aanklagte van ampsmisbruik en korrupsie teen hom ingedien is deur die teenkorrupsie-agentskap. Godwin Emefiele staan reeds tereg op aanklagte van verkrygingsbedrog in ‘n ander hof...

300 Nigeriese kinders terug, ongedeerd
Post

300 Nigeriese kinders terug, ongedeerd

300 Nigeriese kinders terug, ongedeerd Die Nigeriese weermag het byna 300 skoolkinders wat vroeër die maand in die land ontvoer is, gered. Hulle is ongedeerd. Gewapende bendelede op motorfietse het hulle op die sewende van die maand ontvoer nadat hulle die LEA Primary en Secondary School in die Kuriga-dorpie aangeval het. Amptenare sê die reddingsoperasie...

Ondersoek na Nigeriese weermag se aborsie-program voltooi
Post

Ondersoek na Nigeriese weermag se aborsie-program voltooi

Ondersoek na Nigeriese weermag se aborsie-program voltooi Nigerië se menseregtekommissie sê hulle het verhore afgehandel oor ‘n ondersoek na ‘n Reuters-verslag dat die weermag ‘n geheime aborsieprogram uitgevoer het in sy stryd teen Islamitiese opstandelinge in die noordooste. Die kommissie het nie gesê wanneer hy gereed sal wees met sy bevindings en of dit bekend...

16 Sterf in Nigeriese Delta-staat
Post

16 Sterf in Nigeriese Delta-staat

16 Sterf in Nigeriese Delta-staat Sestien Nigeriese soldate is dood in ‘n sending om gevegte tussen twee gemeenskappe in die suidelike Delta-staat te keer. ‘n Weermagwoordvoerder sê die troepe, wat in die Bomadi-streek ontplooi is, het op die konflik in die Okuoma-gemeenskap gereageer toe hulle gesneuwel het. Daar is gereeld skermutselinge, soms dodelik, oor grond...

Nigeriese bandiete eis N$11,5m vir ontvoerdes
Post

Nigeriese bandiete eis N$11,5m vir ontvoerdes

Nigeriese bandiete eis N$11,5m vir ontvoerdes Gewapende mans wat verlede week 286 studente en personeel van ‘n skool in die noorde van Nigerië ontvoer het, het ‘n totaal van 1 miljard naira, of sowat 11,5 miljoen Namibiese dollar, vir hul vrylating geëis. Die skoolkinders, ‘n paar ouer studente en lede van die skoolpersoneel is op...

Nigeriese weermag dood 85 burgerlikes per ongeluk
Post

Nigeriese weermag dood 85 burgerlikes per ongeluk

Nigeriese weermag dood 85 burgerlikes per ongeluk Die Nigeriese weermag het erken ‘n hommeltuigaanval deur sy lede het per ongeluk minstens 85 burgerlikes doodgemaak wat ‘n Moslem-fees in die noordweste waargeneem het. Inwoners van die dorp Tudun Biri in die staat Kaduna het vir die Maulud-viering bymekaargekom toe hulle iets wat soos ‘n vliegtuig klink gehoor...

Streng sekuriteit vir Nigeriese verkiesing
Post

Streng sekuriteit vir Nigeriese verkiesing

Streng sekuriteit vir Nigeriese verkiesing Nigeriese polisie het helikopters en bote ontplooi met stemdag wat in drie state plaasvind om goewerneurs te verkies te midde van vrese dat dit tot geweld kan oorspoel. Staatsverkiesings word fel betwis in Nigerië waar goewerneurs magtige figure is en botsings, moorde en kieser-intimidasie algemeen is. Die polisie het ingrypende...

Nigeriese president begroot vir seiljag
Post

Nigeriese president begroot vir seiljag

Nigeriese president begroot vir seiljag Nigeriese president Bola Tinubu het ‘n aanvullende begroting van 2,8 miljard Amerikaanse dollar onderteken wat befondsing vir nuwe koeëlvaste motors vir homself en sy vrou insluit, ondanks wydverspreide kritiek van burgers wat ‘n lewenskostekrisis in die gesig staar. Die begroting sluit ook toekennings in vir ‘n presidensiële seiljag, amptelike voertuie...

Nigeriese raffinadery word ‘n werklikheid
Post

Nigeriese raffinadery word ‘n werklikheid

Nigeriese raffinadery word ‘n werklikheid Nigerië se staatsoliefirma sal die nuwe Dangote-olieraffinadery van 650 000 vate per dag van tot ses vragte ru-olie in Desember voorsien om in toetslopies gebruik te word. Reuters berig dat die raffinadery, wat deur Afrika se rykste man, Aliko Dangote, gefinansier word, sal oliehandel in die Atlantiese-oseaankom transformeer en ‘n winsgewende afsetpunt verwyder vir brandstof wat in Europa en...