Tag: Nigerstaatsgreep

Home Nigerstaatsgreep
Ecowas vergader vandag oor Niger-staatsgreep – Kosmos 94.1
Post

Ecowas vergader vandag oor Niger-staatsgreep – Kosmos 94.1

Ecowas vergader vandag oor Niger-staatsgreep Die leiers van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrikaanse State, Ecowas, vergader vandag in Nigerië se hoofstad, Abuja, om die situasie in Niger te bespreek. Die Niger iese President Bola Tinubu is die gasheer. Daar is kommer oor onstabiliteit in die gebied na die staatsgreep die week.Die Verenigde Nasies het intussen...

Niger-staatsgreep vertraag vlugte tussen Namibië en Duitsland – Kosmos 94.1
Post

Niger-staatsgreep vertraag vlugte tussen Namibië en Duitsland – Kosmos 94.1

Niger-staatsgreep vertraag vlugte tussen Namibië en Duitsland Die Namibiese regering het sy kommer uitgespreek oor die staatsgreep en heersende onstabiliteit in Niger en boonop het dit nou ‘n impak op vlugte tussen Duitsland en Namibië. Die weermag het die staatsgreep Woensdag aangekondig en sê President Mohamed Bazoum is in aanhouding. Volgens die ministerie van internasionale...